Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Room

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Nicky M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, stil, waarde vir geld. Baie stylvol toegerus. Alles wat jy nodig het. Kamer en badkamer is groter as wat ek verwag het. Baie privaat. As jy iewers soek waar jy nie gesteur gaan word nie, is dit hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag
5.0
Jan 2025

Alles wat nodig was, was reg. Lekker gebly, dankie. Stil, veilig, rustig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie aangenaam gewees. Baie goeie, veilige omgewing. Baie lekker gebly. Dis ietwat ongemaklik om vanaf die parkeerplek oor die gras tot by die trappe met bagasie te loop. Los klippe voor die trappe is nie baie maklik om oor te loop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie aangenaam. Stil en rustige omgewing. Uitstekende verblyf. Baie skoon, netjies en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Estienne B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Netjies, puik verblyf. Netjies en skoon, goed versorgde eiendom. Baie ruim kamer en badkamer, smaaklike dekor. Alles wat mens nodig het vir 'n gemakkelike verblyf as jy nie 'n volle "selfsorg" verblyf benodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik! Heerlik! Die kamer is ruim en goed toegerus. Die badkamer is lieflik groot. Die omgewing is veilig en mooi. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great stay! I've stayed at Aloe Room more than once. Everything is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freek B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vyf ster verblyf. Baie luukse kamer. Beste matras en kussings van alle plekke waar ek al oorgeslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Spoggerig! Aloe room was 'n groot verrassing. Die grootste, gemaklikste kamer en badkamer! Heerlike bed, gemakstoelen, lieflike badkamer. Safari-tuine is 'n pragtige woonbuurt en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, stylvol. Ons het lekker gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6e87197e1a30c55af0ee6b4c927b585a2d786e4626e55c7895cf3de604e3c2252fff1735a72a0a6c38bc3b84caadd6970a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 36 Hoep-Hoep Avenue Safari Tuine 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6952751 27.2313926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang