Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Aloe Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erna V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Great stay!

I've stayed at Aloe Room more than once. Everything is perfect.

Freek B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek B

Vyf ster verblyf.

Baie luukse kamer. Beste matras en kussings van alle plekke waar ek al oorgeslaap het.

Hannelie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Spoggerig!

Aloe room was 'n groot verrassing. Die grootste, gemaklikste kamer en badkamer! Heerlike bed, gemakstoelen, lieflike badkamer. Safari-tuine is 'n pragtige woonbuurt en veilig.

Nicolene L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene L

Netjies, skoon, stylvol.

Ons het lekker gebly dankie.

Nina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D

Uitstekende akkommodasie.

Vanuit die boonste rakke. Die matras was sag, beddegoed was perfek. Daar was koffie sakkies en melk. Die badkamer was great! Die bad was lekker groot. Die buite area was ideaal vir 'n oggend koffie. Jy is nie bewus van die eienaar nie. Die lockbox het perfek gewerk. Ek sal volgende keer langer bly. En sonder twyfel terugkeer. Yskas was netjies versteek in 'n kas.

Charles O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O

Home away from home. Will book this place again and will recommend.

Very safe, neat and clean, private, spacious and comfortable.

Marlizanne M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlizanne M

Baie ruim en luuks!

Die kamer was baie ruim en luuks. Ek het verskriklik lekker daar gebly en sal dit enige tyd aanbeveel!

Hennie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Beste waarde vir geld.

Baie lekker plek. Een voorstel is 'n naambord wat die plek aandui. Verder geen klagtes nie. Beste waarde vir geld in Rustenburg.

Monika R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monika R

Sal dit weer besoek.

Die verblyf was rustig en gemaklik.

Annelie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Die geld werd.

Dit was baie lekker. Baie privaat. Sal beslis weer daar oorslaap.

Sandra V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Baie goeie kamer.

Dit was beslis die moeite werd.

Abigail K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail K

Baie lekker.

Dit is die moeite werd.

Saret B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saret B

Comfortable, immaculate, and spacious - feels like home!

The spacious room for two is warm and inviting with air conditioning, a bar fridge, a microwave, and a kettle. The large bathroom has a shower, a bath, and a double vanity. It feels luxurious - very private and secure with WiFi, TV, and a small work station. The room is serviced every day. Highly recommended!

Josias Jacobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias Jacobus B

Luukse oornagverblyf.

Rustige, luukse oornagverblyf. Ek het baie lekker kon rus.

Gideon M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Skoon en netjies. Stil en rustig.

Beveel plek definitief aan.

Elize B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Die kamer is pragtig. Dit is skoon en baie ruim.

Robin W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W

Clean, neat and spacious.

Was a great stay, hassle-free. More coffee would've been great.

Carin E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Home away from home.

Riette is altyd tegemoetkomend! Haar plek is silwerskoon en ruik so heerlik. Voorwaar 'n plek waarheen ons telkemale terugkeer.

Stefanie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V

Pragtig, netjies, skoon, baie goeie kliëntediens en eerlikwaar waarde vir jou geld.

Die plek is pragtig en voldoen aan 5-ster-vereistes. Baie dankie.

Brenda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Very pleasant stay, home away from home.

We received a warm welcome from the host via WhatsApp, and the check-in was seamless. Best-in-class accommodations in Rustenburg! The host was very warm, and would book Aloe Room again!

Amanda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustigheid van self.

Baie oulike gasvrou, bitter netjies, alles wat mens benodig was in kamer. Goeie ligging in veilige omgewing. Kragvoorsiening was geen probleem gewees.

Lozelle G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozelle G

Pragtig en skoon.

Ruik heerlik en is werklik waarde vir geld en super netjies.

Tshegofatso R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso R

Good customer service.

Needs a Smart TV.

Wouter B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B

Baie lekker.

Baie lekker en goed geleë en ek dink dis goed.

Bongiwe N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bongiwe N

Spacious. Convenient location.

The room and bathroom were spacious with the additional coffee table and chairs on the veranda. The location was perfect for the trip.

Waldo D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo D

Beste plek in Rustenburg.

Baie skoon en baie netjies. Kry elke dag ook 'n skoon kamer na die lang dag se werk. Alles het net goed verloop en as jy hier wil bly tydens werk of net om weg te kom kan jy gerus by Aloe Room inboek, die plek is wragtig mooi.

Carin E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Aangenaam!

Aloe Room is geleë in 'n baie stil en pragtige deel van Rustenburg. Die kamer was bo-verwagting ruim. Dit was silwerskoon en het so lekker geruik. Ek sal beslis weer daar gaan bly!

Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlike, ruim plekkie.

Dit was presies wat ons nodig gehad het. Die plekkie is groot, netjies en skoon. Sal beslis weer by Aloe Room bly in die toekoms. Baie dankie.

Lindie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Netjies en skoon.

Als was netjies en skoon gewees.

Roland D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Pragtige kamer, lekker verblyf.

Van die sysagte mat tot die luukse bed, DStv en lugversorger, die lekker groot bad en die stoepkuierstelletjie, alles was net heerlik. Die kamer het 'n luukse gevoel met kwaliteit afwerkings en gratis WiFi. Was wel een of twee keer gepla deur die bure se honde, maar in die aand met die dik gordyne toe en die badkamer se uittrekwaaier wat wit geraas verskaf, het ons lekker geslaap. Sou aan die eienaars voorstel om skottelgoedseep en lappies te verskaf. Ook 'n inligtingsboekie met goed soos noodnommers, eetplekke, ens. vir gaste wat Rustenburg nie ken nie, sal welkom wees. Ons kan Aloe Room definitief aanbeveel.

Tshegofatso R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso R

The place is very clean and smells nice.

Its very private and cosy.

Corne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

'n Plekkie waar ons oorgeslaap het op pad na ons wittebrood.

Die kamer is pragtig, netjies en het so lekker geruik. Dit is vir seker 'n baie goeie plek om oor te slaap. Al staan jou kar buite voel dit soos 'n veilige omgewing. Riette was baie aangenaam en behulpsaam.

Renske P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske P

Die verblyf was aangenaam met alles wat gevind is soos geadverteer.

Dis 'n heerlike stil omgewing met 'n pragtige uitsig. Daar was ook vars melk en water in die oulike yskas voorsien. Verder is dit moontlik om enige ogewarde kus te nuttig met genoeg breekware wat verskaf is. Ons sou egter van 'n ekstra handdoek gebruik kon maak en daar was geen tee beskikbaar nie, slegs koffie. Dit is ook nie moontlik om enige klere op te hang nie.

Natasja A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A

Waarde vir geld.

Die enigste ding wat kort is veilige parkering vir jou voertuig.

Renske P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske P

Het aan ons behoeftes voldoen.

Sien sterre.

Josias V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias V

Wonderlike privaat verblyf.

Netjies en besonderse mooi plek waar jy saam met jou lewensmaat 'n paar dae weg van lewe se stres kan kom.

Piet S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Skoon, netjies en geskik vir die doel.

Veilig behalwe die voertuig wat op die sypaadjie staan.

Nicky T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky T

Fantasties! Net jammer voertuig het nie beskutte parkering nie.

Daar is ongelukkig nie 'n afdak vir voertuie nie. Voertuig staan byna in die straat en geen beskerming teen die elemente nie, gelukkig is daar 'n sekuriteitswag wat patroleer.

Aloe Room se terugvoer

Goeiedag
Ja u voertuig het nie 'n afdak nie, ons het 'n wag wat patroleer hier. Hier by ons is dit baie veilig met ons sekuriteit.

Aloe Room
Itumeleng T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng T

Expected and peace of mind.

Value for money and can recommend any one for the accommodation.

Natasja A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A

Good except for your vehicle standing outside.

There is only one problem your vehicle is standing outside under a tree with no security. No gates, no lockup.

Alexandra J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra J

Wonderful and beautiful stay!

Accommodating host and quite and lovely area in Rustenburg.

Erna V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Clean, stylish stay.

See stars.

Ilse O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Rustige verblyf na ’n lang dag in Pilansberg.

Rustige atmosfeer. Sentraal geleë. Beslis aanbeveel vir ’n sakereisiger wat besigheid in Rustenburg moet doen.

Yunus K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yunus K

Excellent.

Very quiet and private.

Estian J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian J

Rustig en gemaklik.

Was rustig en aangenaam.

Gerrit B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Kamer en badkamer is baie ruim en uiters netjies. Die omgewing is veilig.

Ek beveel die plek aan vir enkel of getroude paartjies. Baie netjies en gerieflik.

Jacques G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Die kamer is wonderlik toegerus en sé die ander oornagopsies in hierdie prysklas les op.

Geleë in 'n cul de sac bo een van die koppies in Safari Tuine. Die area is rustig, kalm en weggeskuil van die res van die buurt. Sentraal en minder as 5 minute van enigiets wat jy sou nodig hê in Rustenburg. Sal gerus weer oorbly.

Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e6e87197e1a30c55af0ee6b4c927b585a2d786e4626e55c7895cf3de604e3c2252fff1735a72a0a6c38bc3b84caadd6970a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 36 Hoep-Hoep Avenue Safari Tuine 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6952751 27.2313926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang