Aloe Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Room bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in Safari Tuine, Rustenburg.
Die eenheid het 'n sonkragstelsel en die ruim kamer het lugversorging, ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n hoekbad, stort en ’n toilet.
Die kombuisie het ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na ’n stoep. Braaigeriewe is nie beskikbaar nie.
Die parkeerarea is buite en daar is 'n sekuriteitswag wat die perseel vir veiligheid patrolleer.
Daar is verskeie doendinge in Rustenburg, soos stap- en voetslaanroetes, gholfbane en die Waterfall Mall. Die eenheid is naby die Pilanesberg Wildreservaat en die Kgaswane Bergreservaat. Gaste kan ook die geskiedkundige besienswaardighede besoek, soos die Duits Gereformeerde Kerk, die Anglikaanse Kerk wat in 1871 gebou is en die Rustenburg Museum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Aloe Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoep-Hoep-laan 36, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes