Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Studio

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Shanice F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great stay! Was worth it, will definitely recommend and come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelaine Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vet pret! Oulike plekkie en 'n baie vriendelike gastevrou, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely quiet stay would recommend for anyone who wants to have a break. It was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

SurfEatSleep. We were very happy to be close to all the surf spots. A small studio perfect for a couple who wants to dine out at night and be out surfing the day. Lovely space outside to have a morning coffee or wax your boards. Accommodation was clean and neat. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend & rustig. Baie lekker gebly. Alles baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Als was baie lekker. Daar was net een foutjie: daar was geen bar yskas om jou koeldranke koud te hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Aloe Studio
Thank you for the wonderful rating. We do plan to get a bar fridge and hope to have one when you next visit us.

Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Net 'n oor mag stop. Ja, dit was lekker. Die eenheid kan doen met 'n mikrogolf oond en matjies voor die bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Vriendelike verwelkoming. Moderne oorslaapplek met nodige geriewe. Baie oulike plekkie, kort dalk 'n klein yskas vir koel drankies, maar ideaal vir net oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pauline
Aloe Studio
Thank you for the high rating. We promise there will be a bar fridge on your next visit!

Marion M
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Room was great and we enjoyed our stay. The place was great, we just couldn't warm our food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Meestal geskik vir 1 nag se oorslaap, sonder geriewe vir kosmaak. Ja, maar bietjie ongemaklik sonder enige kombuisgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Pauline
Aloe Studio
Aloe Studio is a small but beautiful space with a lovely large Queen bed and en-suite bathroom. It is equipped with a bar fridge and kettle for refreshments, but due to its size, it lacks the space for a kitchenette. The unit is exactly as shown in the photos. Nearby, we have the wonderful Nina's restaurant a few steps from the apartment, and a delightful breakfast spot at African Perfection, just down the street.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pauline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R690
R 690 R 345
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R 690 R 345
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd497bece01c1e9d4b506b03c573b1e6560288aeae0f824627782c8429cc0b6170983d90f9c8ebc2b7a48dde730b433f7c6e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R345 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 18 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0323889 24.9321844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang