Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R490 R245 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Studio is 'n klein vakansie-ateljeewoonstel van 15 vierkante meter, in 'n veilige privaat huis in Ferreira Town, Jeffreysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste wat oornagverblyf soek.

Die ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die badkamer en slaapkamer is oopplan.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite is 'n klein ingeslote stoep met meubels waar gaste kan ontspan.

Daar is ook 'n buitestort met warm water wat gaste kan gebruik om die sand af te was wanneer hulle vanaf die strand terugkeer en die wêreldbekende Supertubes-strand vir branderplankry is net 'n paar meter ver.

Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Cameron L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely quiet stay would recommend for anyone who wants to have a break. It was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
SurfEatSleep. We were very happy to be close to all the surf spots. A small studio perfect for a couple who wants to dine out at night ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Christiaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend & rustig. Baie lekker gebly. Alles baie netjies. Sal beslis weer daar bly.
Mrt 2024
Frikkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Als was baie lekker. Daar was net een foutjie: daar was geen bar yskas om jou koeldranke koud te hou nie.
Feb 2024
Teresa A
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike verwelkoming. Moderne oorslaapplek met nodige geriewe. Baie oulike plekkie, kort dalk 'n klein yskas vir koel drankies, maar ideaal vir ne...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloe Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
R490 R245
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
R490 R245
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd497bece01c1e9d4b506b03c573b1e6560288aeae0f824627782c8429cc0b6170983d90f9c8ebc2b7a48dde730b433f7c6e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R490 nouVanaf R245 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 18 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0323889 24.9321844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang