Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lenezia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was very nice to stay there. It was very nice. I would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik. Die beste vakansie in 'n lang tyd. Ek en my man het dit baie geniet. Die beste uitsig ooit en die weer het net mooi saamgespeel. Baie dankie, Elsa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable and perfect location. My husband and I really enjoyed our stay. The guest house was clean and provided all we needed for our stay. Our host was lovely, and we would surely recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

The best experience ever. It was truly amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

African Safari Dream (pty) Ltd B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The place is very well equipped, sparkling clean and just fantastic. We loved our stay there. They have an inverter and battery for load shedding, that's a great add-on. The property was better in reality than in the images.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfek. Ons het heerlik gebly. Stil en veilige buurt. Pragtige slaap- en badkamer. Lekker stort. Gerieflike bed en beddegoed. Vriendelike kat wat elke dag kom groet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Thank you so much Elsa ️ we had a great experience at the Aloe Suite!!!!! You were a gracious host. The Aloe Suite was beautiful and the view was even greater from your bedroom window. Elsa and Eric was amazing hosts and our stay had privacy and we could enjoy it very peacefully. The bathroom was a dream and all the ammenties needed for our stay. Loadshedding was no issue thanks to the wifi still staying on and the loadshedding lights helped alot. The heaters was amazing for those cold nights and mornings. So I want to say thank you again for them for being such gracious hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diandra A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die verblyf was netjies en skoon. Dit het als wat jy benodig. Ook ligging was naby ons troue. Gasvrou het ook ons welkom geheet met aankoms en ook bottel wyn vir ons gelos in yskas. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Aloe Suite
Dankie Diandra, ek is bly julle het Aloe Suite geniet. Hoop ek sien julle weer. Groete. Elsa

Carel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was a dream honeymoon. We stayed at Aloe Suite for 10 days. Was a fabulous and gorgeous experience. Service was extremely friendly and we cannot wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurentia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Extremely happy with my stay. Place was perfect. So relaxing, so tranquil, and just all in all a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8930bce2ebb023af0124e5b4995f1216142c7b61a35b9fb822afad6f5be8d37c2977e097e7dfb51a7326919885bd703edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Dumont Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.769417502244 18.952951312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang