Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Suite

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Suite is 'n pragtige en knus eenheid in die prentjiemooi dorpie Paarl. Hierdie versteekte juweel bied rustige selfsorgverblyf wat perfek is vir 'n naweekwegbreek.

Dié suite beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die slaapkamer het 'n TV met 'n slimboks en WiFi is beskikbaar. Gaste kan die lieflike uitsigte vanaf die balkon ten volle bewonder.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n eetarea met 'n 2-sitplek-ontbytkroeg waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het gemaklike rusbanke. Gaste kan son geniet terwyl hulle langs die swembad lê of terwyl hulle braai.

Aloe Suite is naby plaaslike kruidenierswinkels, restaurante en bekende wynplase geleë. Daar is heelwat trou-venues in en om die Paarl wat dit die perfekte oornagverblyf maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lenezia K
Saam met lewensmaat
5.0
It was very nice to stay there. It was very nice. I would go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Carlin S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Die beste vakansie in 'n lang tyd. Ek en my man het dit baie geniet. Die beste uitsig ooit en die weer het net mooi saamgespeel. Baie dan...
Sien meer
Mrt 2024
Taryn A
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and perfect location. My husband and I really enjoyed our stay. The guest house was clean and provided all we needed for ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Bernadine P
Saam met lewensmaat
5.0
The best experience ever. It was truly amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
African Safari Dream (pty) Ltd B
Saam met lewensmaat
5.0
The place is very well equipped, sparkling clean and just fantastic. We loved our stay there. They have an inverter and battery for loa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8930bce2ebb023af0124e5b4995f1216142c7b61a35b9fb822afad6f5be8d37c2977e097e7dfb51a7326919885bd703edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Dumont Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.769417502244 18.952951312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang