Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R11 250 per nag, vir 25 mense

Beskrywing

Aloe Tented Camp bied eksklusiewe tentverblyf aan 'n groep op 'n wildplaas van 2 000 hektaar in privaat besit in Groter Addo.

Dié sonkrag-aangedrewe, kindervriendelike kamp bied slaapplek aan 25 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 tente en 'n grasdakkothuis. Die eerste en tweede tente het elk 8 enkelbeddens en daar is 6 enkelbeddens in die derde tent. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Elke tent en die kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamp het 'n sentrale lapa en beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n gasstoof en yskas-vrieskas. Die eet- en sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n ingeboude braai. Verder is legkaarte, sommige speletjies en 'n veerpyltjiebord ook beskikbaar, maar gaste moet hul eie veerpyltjies saambring.

Gaste kan ook die sentrale natuurlike rotspoel met 'n dek en braai-area geniet. Skilderagtige boswandelings, bergfietsroetes en 4x4-roetes word aangebied. Die oorvloedige verskeidenheid voël- en plantelewe maak die verblyf 'n wild-entoesias se droom. Die Addo Olifant Nasionale Park, 'n jagluiperd-teelkamp, Sondagsriviervallei-rooskwekers, sitruspakhuise of topklas-spa's is ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 25 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Area 1
Plek vir 8 mense
8 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 8 mense
8 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 3
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 4
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 250
per nag, vir 25 mense
Vanaf
Vanaf R11 250
per nag, vir 25 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b15b8dfac3a7239dbfbdbb4b5b5c5ba508a435cc756cb0457e3053b559baed4d9571a61a3996539c1ad3242b6440f0cbd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 250 per nag, vir 25 mense R366 Inthaba Lodge Game Farm 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.35513122932 25.298037528991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang