Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Tree Guest house

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frederick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Aloe Tree Guest house
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Themba L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba L

It was my wife's birthday and the booking was a surprise gift for her.

The place was excellent, and we were happy with it.

Gert K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Goeie opregte gasvryheid.

Baie dankie. Alles was genuine perfek. Baie moeite is gedoen om ons braai saam kinders spesiaal te maak. Ontbyt het die spot geslaan en was lekker. Dankie, sien julle weer!

Bianca K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Clean, friendly, enjoyable.

Our stay was pleasant, just the neighbours were playing loud music, but otherwise it was nice.

Magda A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Rechelle was baie gasvry en bereid om die ekstra myl te gaan vir haar gaste.

Ons het in die Lemon-kamer gebly. Die plek is baie netjies en Rechelle het regtig moeite gedoen om ons verblyf gemaklik te maak. Sy het spesiaal 'n mikrogolf gereël vir ons kamer vir die een aand. Die enigste probleem was dat van die ander gaste bietjie luidrugs was.

Neil S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil S

Vriendelike diens, goeie plek.

Lekker dankie, net wat ons nodig gehad het vir die funksie.

Zephred M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephred M

We had a pleasant stay and Edward was an amazing host. He's very friendly and very helpful.

Edward welcomed us and was available throughout our stay. The place is very peaceful and clean.

Ina-mari S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ina-mari S

Ons het menigmale voor die hek gesit en kon nie inkom nie. Toe ek sê dis baie onveilig en onaanvaarbaar want dit was ek en my ma alleen, toe word daar vir my gesê ja maar dis loadshedding.

Kamer was netjies. Geen stoof beskikbaar nie. In 4 dae was die kamer nie een keer skoongemaak nie, het maar self alles self gedoen.

Aloe Tree Guest house se terugvoer

Hoekom het julle nie vir my gesê die bediende maak nie skoon nie? Die hek, ja, dit is load shedding want ons het self probleme met ons hekke. Jammer daaroor.

Aloe Tree Guest house
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jurgens F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens F

Amazing, friendly staff, neat and worth it.

See stars.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Salomie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie V

Lekker plaas atmosfeer.

Die eienaar was onbewus van ons aankoms, maar na dit uitgesorteer was het ons, ons verblyf baie geniet. Die badkamer het net 'n stort ingehad nie 'n bad nie en geen haardroërs was beskikbaar nie.

Arthur L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur L

My stay was perfect even though it was raining.

Truly speaking, I didn't like it by the time I called for direction, then I was told to send proof of payment first as if I didn't pay. For the first time been told to send proof of payment since I make bookings with the webpage seriously because after I paid, I think it appears on the web page's bank account with my ref number.

Jaco V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Lekker geslaap.

Ons het 'n troue gehad naby Aloe Tree Guest House en gekies om daar oor te slaap na die tyd. Baie netjies en skoon gastehuis. Kamers het als gehad wat nodig was. Vriendlike personeel en eienaars. Ontbyt was ongelooflik lekker en die broodjie was 'n wenner. Dankie dat julle so mooi na ons omgesien het.

Roelf C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf C

It was peaceful.

We had a pleasant stay and was assisted with any enquiry we had.

Tumi T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tumi T

Okay.

It is okay, but no microwave in room.

Warren S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S

Great stay-over for travelers.

Everything was great, only issue was the lapa that we had to cook in was very dusty and not cleaned in a while. The rest of the stay we cannot fault at all.

Dewald V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald V

Lekker maar, beter verwag.

Met ons aankoms, was dinge bietjie deurmekaar, het 'n ruk gewag voor hek vir ons oopgemaak was, toe ons binne kom was daar nie rêrig iemand om ons te help nie, die man wat in die tuin werk het gekom en ons kom help. Met dit kyk die man in die besprekings boek en toe verskyn my naam ook nie in die boek nie, dis nadat ek die dag voor die tyd ook gebel het net om te bevestig. Die tuinman bel 'n vrou en die vrou klink so verbaas omdat ons daar is want die man het die foon op loud speaker gesit, en toe bespiegel hulle oor watse kamer ons moet kry, asof hulle ons nie verwag het nie. Tweede plek op die webblad staan dat ontbyt ingesluit is by die verblyf die volgende oggend, maar daar was geen ontbyt nie, of altans ons kon nêrens enige iets sien nie, maar die vrou het vir ons die hek oopgemaak ook sonder om enige iets te se van ontbyt. Ons kamerdeur kon ook nie behoorlik sluit van buite af nie. Met aankoms het ons bagasie afgelaai en klaar gemaak vir troue, maar moes weer alles laai toe ons verkeer na troue, en is maar onbekende plek het met een oog oop geslaap. Maar verder was dit heel lekker, die kamer binne is baie mooi en netjies.

Delia N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia N

Excellent

Nothing as everything was up to standard.

Ilonka C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka C

Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Ons was baie vriendelik ontvang deur La-Rochelle. Sommer dadelik tuis gevoel. Kamer was skoon en netjies met alles wat mens nodig het vir 'n lekker nagrus. Selfs muskietsproei! Ligging is baie sentraal en parkering is veilig. Pragtige gaste huis. Heerlike ontbyt. Hoogs aanbeveelbaar.

Muhammad Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad Z

It was good experience, nice place. I will be back soon.

I hope u guys don't give out information.

Francois J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Safe, clean and friendly.

We used the whole venue as a group of family and friends. The hosts were friendly and helpful all the time. Should I ever visit the area again, Aloe Tree will definitely by my preferred place to stay.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nosipho M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

The best.

Would have liked bar fridges in our rooms. Otherwise everything was perfect!

Lourens W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Ons was baie verras. Goeie waarde vir geld!

Ons het die skoon en goeie kwaliteit kamer baie geniet. Sal weer daar bly indien ons weer die kans kry.

Aloe Tree Guest house se terugvoer

Baie Dankie vir julle ondersteening mag die Here julle seen.
Groete,
Rochelle
Aloe Tree Guest House

Aloe Tree Guest house
Natasha J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Dit was als baie mooi en lekker.

Die mense is vriendelik en kamer was baie mooi.

Neil E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil E

Lieflike verblyf by 'n gasvrye gesin!

Heerlike verblyf in 'n pragtige huis.

Liezel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Fantasties!

Dit was heerlik, rustig, skoon en sommer net baie lekker. Die ontbyt was fantasties en die gasvrou en haar man regte vriendelike boere mense. Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gerus. Sal enige tyd weer Aloe Tree Guest House gebruik vir 'n heerlike, rustige, vreedsame aandjie. Baie dankie!

Aloe Tree Guest house se terugvoer

Goeie dag Liezel,

Was baie lekker om julle by ons te he dit het gevoel of julle ou vriende was.

Groete
Rochelle

Aloe Tree Guest house
Zefi N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zefi N

A home away from home.

Would definitely use them again.

Aloe Tree Guest house se terugvoer

Baie Dankie vir julle besoek en ondersteening
Groete Rochelle Aloe Tree Guest house

Aloe Tree Guest house
Lynda C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda C

Baie netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie gerieflik.

Louisa V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V

Dit was rustig.

Hulle moet dalk 'n intercom kry, maar verder was als in orde. Dankie.

Ken K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ken K

Baie netjies, kan sien die eienaar doen moeite.

Baie aangename verblyf gehad, als wat mens nodig het was tot jou beskikking. Baie dankie.

Frik S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Very nice stay.

Very nice place with nice price.

Aloe Tree Guest house se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Aloe Tree Guest House
Groete, Rochelle

Aloe Tree Guest house
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c52fe9e2238312b3fbc165d55581f549ebf7188af492333cd918d82bae6c06b7ab8d16e8531bc97ff71426790ae07610268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Plot 31, Rustenburg Road Helderblom 1742 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.102176457254 27.692270966735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang