Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Tree Guest house

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Themba L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was my wife's birthday and the booking was a surprise gift for her. The place was excellent, and we were happy with it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie opregte gasvryheid. Baie dankie. Alles was genuine perfek. Baie moeite is gedoen om ons braai saam kinders spesiaal te maak. Ontbyt het die spot geslaan en was lekker. Dankie, sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Clean, friendly, enjoyable. Our stay was pleasant, just the neighbours were playing loud music, but otherwise it was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rechelle was baie gasvry en bereid om die ekstra myl te gaan vir haar gaste. Ons het in die Lemon-kamer gebly. Die plek is baie netjies en Rechelle het regtig moeite gedoen om ons verblyf gemaklik te maak. Sy het spesiaal 'n mikrogolf gereël vir ons kamer vir die een aand. Die enigste probleem was dat van die ander gaste bietjie luidrugs was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Vriendelike diens, goeie plek. Lekker dankie, net wat ons nodig gehad het vir die funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda D
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Des 2024

Nagmerrie, geen rus gehad nie. Nee, daar was 'n jaareindfunksie en die mense het geraas tot na 9 uur. Daar was nie suiker by die tee en koffie stasie nie. Die dakwaaier het ons wakker gehou met sy geraas. Ons moes onder nat handdoeke lê met ore toegedruk om te kan slaap. Daar was 'n kat wat glads saam ons op ons bed kom slaap het. Ons moes met die deur oop slaap - het onveilig gevoel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Zephred M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

We had a pleasant stay and Edward was an amazing host. He's very friendly and very helpful. Edward welcomed us and was available throughout our stay. The place is very peaceful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-mari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2023

Ons het menigmale voor die hek gesit en kon nie inkom nie. Toe ek sê dis baie onveilig en onaanvaarbaar want dit was ek en my ma alleen, toe word daar vir my gesê ja maar dis loadshedding. Kamer was netjies. Geen stoof beskikbaar nie. In 4 dae was die kamer nie een keer skoongemaak nie, het maar self alles self gedoen.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Rechelle
Aloe Tree Guest house
Hoekom het julle nie vir my gesê die bediende maak nie skoon nie? Die hek, ja, dit is load shedding want ons het self probleme met ons hekke. Jammer daaroor.

Anonieme gas
1 nag
2.6
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jurgens F
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Amazing, friendly staff, neat and worth it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rechelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c52fe9e2238312b3fbc165d55581f549ebf7188af492333cd918d82bae6c06b7ab8d16e8531bc97ff71426790ae07610268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Plot 31, Rustenburg Road Helderblom 1742 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.102176457254 27.692270966735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang