Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Tree Guest house

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Tree Guest House is 9 km buite Krugersdorp op die Rustenburgpad na Sun City. Die gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gaste wat net oornag.

Verblyf word in 4 slaapkamers aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en plafonwaaiers. Die badkamer word gedeel en het 'n stort.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, so dit is ideaal vir gaste wat vir werk reis.

Die gastehuis het ook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n pragtige swembad.

Dit is 23 km vanaf die Wieg van die Mensdom, 38 km vanaf Lanseria-lughawe, 16 km vanaf die Sterkfonteingrotte en 27 km vanaf die Wondergrotte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Themba L
Saam met lewensmaat
5.0
It was my wife's birthday and the booking was a surprise gift for her. The place was excellent, and we were happy with it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Gert K
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie opregte gasvryheid. Baie dankie. Alles was genuine perfek. Baie moeite is gedoen om ons braai saam kinders spesiaal te maak. Ontbyt het die spot...
Sien meer
Mrt 2024
Bianca K
Saam met lewensmaat
4.8
Clean, friendly, enjoyable. Our stay was pleasant, just the neighbours were playing loud music, but otherwise it was nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Zephred M
Saam met lewensmaat
4.8
We had a pleasant stay and Edward was an amazing host. He's very friendly and very helpful. Edward welcomed us and was available throug...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Magda A
Saam met lewensmaat
4.6
Rechelle was baie gasvry en bereid om die ekstra myl te gaan vir haar gaste. Ons het in die Lemon-kamer gebly. Die plek is baie netjies en Rechelle he...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frederick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng
  • Gaste dink Aloe Tree Guest house het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c52fe9e2238312b3fbc165d55581f549ebf7188af492333cd918d82bae6c06b7ab8d16e8531bc97ff71426790ae07610268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Plot 31, Rustenburg Road Helderblom 1742 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.102176457254 27.692270966735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang