Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Damain
Aloe View Guest House
Hi Baie dankie. Ons neem kennis. Die hoofstraat is maar bedrywig.

Calie E
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2020

Mooi plek met vriendelike diens, maar party bo kamers het aangehou tot na 23:15. Partytjie was gereël en sou 9 uur eindig volgens die eienaars. Was klomp jong mense en het ooreengekom op 10 uur wat imperkingsreël ook is. Teen 11:15 het ek die eienaar 'n WhatsApp gestuur en party mense het gery. Later het ek die opsigter self gebel en res het bedaar voor middernag. Eienaar het geantwoord en gratis verblyf geoffer as ons weer kom of self gedeelte van geld terug te gee. Geen behoefte om weer daar te bly nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Koos J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Die kamer was mooi en gerieflik en ons het lekker geslaap. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het die pragtige uitsig oor die wingerde vanaf die dek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Baie dankie, Koos.

Elsabe J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste en netjiese verblyf. Baie dankie vir die hartlike en behulpsame ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel en alles was netjies en skoon. Dit was 'n koue dag maar ons het heerlik warm gebly met die aircon in die kamer en elektriese kombers op die bed. Die parkering is ook baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Baie dankie, Elsabe. Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle weer te sien.

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Gasvry, skoon en netjies. Die oornaggeriewe was baie netjies. Daar is aandag gegee aan detail en die decor laat mens sommer rustig en ontspanne voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Dankie Erika. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dit laat n warm gevoel as mens weet jou gaste voel tuis en gemaklik.

Johan & Engela A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Als baie aangenaam. Die verblyf was baie goed, skoon en netjies. Brekfis was groot en lekker. Die enigste tekortkoming was die wasbak, wat te klein is om gesig in te was of maklik te gebruik vir skeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Lekker kamer en keurig en mooi binne. Beddegoed fantasties. Ons het lekker hier gebly. Die kamer was gemaklik en skoon en beddegoed kraakvars en dekor is pragtig gedoen. Badkamer modern en stylvol. Ons het heerlik hier gebly met houtdek vir 'n sundowner en pragtige uitsig. Beveel die plekkie aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Dankie. Dit is vir my lekker om te hoor my gaste het hulle verblyf geniet

Liezel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Hierdie verblyf was 'n oase na 'n lang dag op die pad. Kamer met badkamer was goed toegerus en netjies. Die gasheer het ons baie inligting gegee oor Keimoes en omgewing en toeriste-besienswaardighede aan ons uitgewys. Ons was meer as tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2016

Mooi skoon kamer en geriewe. Stort in bad nie gerieflik vir ouer persone. Yskas baie klein. Gerieflike oorslaap-akkommodasie. Raserig langs die hoofpad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Baie gerieflik, skoon en uitstekende diens. Die reëlings via LekkeSlaap was uitstekend en was ons voortdurend op hoogte gehou met betrekking tot bevestiging van die bespreking asook die nodige kontak details van Aloe Gastehuis. Genoeg lugversorging was verskaf, veral met die uitsonderlike warm weer daardie tyd van die jaar. Ek sal beslis weer van Aloe gebruik maak en dit ook aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damain
Aloe View Guest House
Dankie dat julle so n hoë dunk van my plekkie het. Dis vir my belangrik dat my gaste gelukkig is met die diens. Ons sal net voortbou daarop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Damain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA877ecbc8cbe457cbffd14d2ec098ec8e929153115e1bee62e111d6f10aac7203a6dc0cc931dca599fb9f32b1209ec636b12d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.710234 20.976247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang