Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Villas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbos-keeromstraat 10, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Aloe Villas is op die boonste punt van Myburgh Park, Langebaan geleë en bied uitsigte oor die Langebaan-strandmeer en die Weskus Nasionale Park. Die pragtige Shark Bay-strand en Weskus Nasionale Park is net 1 km weg en beskik oor verskeie soorte pragtige fauna en flora.

Verblyf word gebied in 2 pragtige, aparte en privaat gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike patio buite met buite-eetmeubels wat oor die pragtige tuin uitkyk.

Dit is die perfekte blyplek om alles wat Langebaan bied te geniet met die bonus om al die natuur om jou te hê.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Aloe Villas
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Melkbos-keeromstraat 10, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbos-keeromstraat 10, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA792ff821a66baa53076f59c805905f62e53cd84f8ecd6d76efdc693ab9249f90decbf062fff3193ad6102af91c16b55427fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Melkbos Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.106671026511 18.043196998672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang