Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloedale-Kruger

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Geoff D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome trip - we will be back! We spent an amazing week at the Geelslang Cottage. Great accommodation with all that you could need! We loved the outside verandah, braai area and pool, and the air cons when it got really hot. We were treated to visits by lots of animals during our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ligging is puik. Fantasties. Ons verblyf was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly saam met familie met uitsig oor die rivier en die Kruger se diere. Baie netjies, lekker ruim, skoon, fantastiese ligging. Beveel dit ten sterkste aan. Huis is naby aan die heining van die Kruger, so mens kyk sommer heeldag diere. Skoonmaakdiens ook beskikbaar teen addisionele billike fooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing house and perfect for viewing animals. It was magical. The location was perfect for viewing animals. The house was great for playing games, cooking, swimming, braais, and relaxing. The bonus tent was fantastic to sleep in and wake up to the sunrise over the Crocodile River and listen to animal calls during the night. The staff was wonderful, and communication was excellent. We have stayed at multiple properties in Marlouth, and this was our favorite location and house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
Lang verblyf
5.0
Mei 2024

Met die wildtuin op jou voorstoep. Wie kan kla? Baie gesellig en goed toegeruste huis met hope spasie vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Aloedale-Kruger
Baie dankie.

Henriette L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekke. Baie lekker, dankie. Sal beslis volgende jaar weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome! Baie netjies met alles wat mens nodig het. Die enigste aanbeveling wat ek het, is dat daar voor die tyd 'n aanduiding gegee word dat Geelslang-huis nie naby die rivier is nie. Dit is 'n hele entjie weg van waar die hoofhuis is en waar die webwerf wys dit geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Well equipped, clean and comfortable. Saw a lot of animals. Very nice clean cottage equipped with everything you need. Had a lot of animals visit while we were braaing and swimming. Really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Aloedale-Kruger
Kevin Thank you for the beautiful review. You were also special and kind guests to us. We always strive to provide the best possible experience for our guests. Kind regards, Ansie

Johan N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Baie lekker in 'n mooi omgewing. Baie lekker gebly in Marlof Park in die Geelslang huisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het elke aand heerlik gebraai en klomp diere gesien! Baie lekker huisie, alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en mooi. Goeie ligging, naby al die restaurante en winkels. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5951bc8ee246ba0ea2dfed439c13187080d8a2ffda96a3f0287a3d0611a2d7c7e249beb002eb19acd5fb728c7cd71febd31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 12) 29 5 1 5 3324 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337153419829 31.812317089303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang