Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloedale-Kruger

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Aloedale-Kruger bied luukse verblyf in die gewilde Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en diegene wat net op soek is na rustigheid. Die lodge het 2 selfsorgeenhede wat elkeen 'n unieke ontwerp het en verblyf aan gesinne of 'n groep vriende bied.

Die Eland-kothuis bied slaapplek aan 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers en het 'n ruim leefarea. Die Seekoei-huis is geskik vir 15 gaste en het 6 slaapkamers waarvan 4 en suite-badkamers het.

Die kombuis is volledig toegerus en elke eenheid spog met 'n ruim leefarea, 'n pragtige buite-omgewing met natuuruitsigte en 'n rustige atmosfeer.

Gaste kan ook die wild bewonder wat om die Krokodilrivier bymekaarkom en die olifante wat net 'n paar meter vanaf die wildtuin se heining verbybeweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sanet M
5.0
Heerlik gebly saam met familie met uitsig oor die rivier en die Kruger se diere. Baie netjies, lekker ruim, skoon, fantastiese ligging. Beveel dit ten...
Sien meer
Aug 2024
Henk P
5.0
Amazing house and perfect for viewing animals. It was magical. The location was perfect for viewing animals. The house was great for pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Mariette R
5.0
Met die wildtuin op jou voorstoep. Wie kan kla? Baie gesellig en goed toegeruste huis met hope spasie vir 'n groot groep mense.
Mei 2024
Henriette L
5.0
Lekke. Baie lekker, dankie. Sal beslis volgende jaar weer bespreek.
Apr 2024
Riaan B
Gesin met tieners
5.0
Awesome! Baie netjies met alles wat mens nodig het. Die enigste aanbeveling wat ek het, is dat daar voor die tyd 'n aanduiding gegee word dat Geelslan...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloedale-Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5951bc8ee246ba0ea2dfed439c13187080d8a2ffda96a3f0287a3d0611a2d7c7e249beb002eb19acd5fb728c7cd71febd31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 12) 26 5 1 5 3324 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337153419829 31.812317089303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang