Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloegrove Safari Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R4 102 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloegrove Safari Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf, en is in die Otjozonjupa-streek van Namibië geleë.

Die lodge het 3 gesinskamers en 4 standaardkamers.

Elke luukse kamer het 2 dubbelbeddens en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die kombuis het basiese toestelle en braaigeriewe. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Elke standaardkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en het ook toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het WiFi, 'n privaat balkon en 'n uitsig oor die jagluiperds se kamp.

Die kamers het elk 1 of 2 enkelbeddens, en 'n privaat badkamer. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die huis het ook 'n leefarea en 'n privaat lapa. Aandete moet vooraf bespreek word.

Die lodge het gratis WiFi, daar is 'n restaurant, kroeg, braaigeriewe, én begeleide toere waar gaste die leeus en luiperds kan voer en safari's wat vooraf bespreek kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink Aloegrove Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R 4 102
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 4 102
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e90c5723c4d1d3fcb33d2b275b3d42620cb94c7ded3c331dd23894fe5766264ed7f78431aa86a20fdfa46f13333eacf607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 102 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 360 Otjiwarongo District Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -20.330655 16.776001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang