Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloeron @ Patatsfontein Stay

Tentekamp
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 488 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloeron @ Patatsfontein Stay bied luukse kampverblyf op 'n werkende plaas in die skilderagtige Patatsfonteinvallei aan die voet van die Waboomsberg.

Die versteekte glanstent het slaapplek vir 2 gaste en skuil in die klowe tussen rooi aalwyne wat volledige privaatheid en asemrowende uitsigte verseker. Die oopplan-tent is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 'n buitestort beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea of op die stoep ontspan om die uitsig te bewonder, asook die privaat houtvuur-bubbelbad en die ingeboude braai geniet.

Verskeie doendinge is beskikbaar, insluitend stap, draf, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam of gaste kan vrugte pluk gedurende seisoentyd. Saans kan gaste net ontspan en die sterrehemel bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Aloeron @ Patatsfontein Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marinke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloeron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a58fc9149da1c0821d288d4c4b313b38b9eede9c0bebc6fff8abdc53bbd52ef6eddb2365cdf7b4e6b63fe9310c8eae7009?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Patatsfontein Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.642329310247 20.040136961138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang