Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes Country Inn

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Kenneth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Friendly staff. Awesome. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudi S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Ja, dankie, dit is gerieflike oornag verblyf oppad na Wildtuin as jy 'n ver pad gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag
4.4
Jan 2023

Baie rustig en bekostigbaar. Gemaklike oornag vir oorslaap tussen Mosambiek en Limpopo. Die restaurant is 'n bonus. Pragtige tuine. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Aloes Country Inn
Thank you for staying with us and for your lovely review. We hope to see you again in the future.

Enid S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Nie waaraan ons gewoond is by ander van julle plekke nie. DIe kamer waarin ons eers geplaas was, het nie warm water gehad nie a.g.v. gasbottel wat leeg was. Ons is verskuif na 'n ander kamer wat warm water gehad het. Kamers is netjies en skoon. As jy 'n ligte slaper is, gaan jy wakker lê a.g.v. groot trokke wat verbyry, asook die trein wat tot laatnag teen die berg verbygaan. Die terrein is effens verwaarloos, seker a.g.v. die winter nou. Ons het hamburgers by die restaurant geëet wat baie lekker was. Eienaars wat beide teenwoordig was toe ons daar aankom, is glad nie baie vriendelik nie. Dit lyk nie of hulle baie aandag aan gaste skenk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Thea B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2023

Average accommodation, but nice and clean. Bar seems to be treated as an owner's lounge and not as a public place. No atmosphere unfortunately. Room: toilet and kitchen lights work together and thus very interfering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Madelein O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlik. Eenheid was absoluut pragtig. Kos uit die boonste rakke. Vriendelike personeel. Ligging wonderlik. Waarde vir geld deur en deur. Was bitter hartseer om huis toe te gaan na 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

Waarde vir geld. Rivier langs chalets baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Loved it, peaceful and calm. The facility were clean, neat and value for money. The food was very good and the service from the staff was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Aloes Country Inn
Hi Mark, Thank you so much for taking the time to give us such an awesome review. We hare very happy that you enjoyed staying with us and we look forward to seeing you again soon. Stay safe Aloes Team

Daniel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Fantasties! Ons het ons verblyf by die Aloes baie geniet, meer as wat ons verwag het. Pragtige omgewing, stil en die kamers baie gemaklik. Sien julle binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Aloes Country Inn
Hi Carol-lynne, Thank you so much for taking the time to give us such an awesome review. We hare very happy that you enjoyed staying with us and we look forward to seeing you again soon. Stay safe Aloes Team

Adriaan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Baie lekker gebly, vriendelike diens. Kamer was voldoende, ligging was vir ons ook baie mooi, die diens was baie vriendelik en die kos was heerlik, sal beslis weer Aloes besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Aloes Country Inn
Good day Adriaan, Thank you for the lovely review. It was a pleasure having you stay with us. We hope to see you soon. Kind regards, Adrie de Meyer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Langs die N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b5e27213d98cf7f9c9ec47ad4c031a45cc664a092fabd5c9db09c7a2adf685e67a97b4e8a217e7497805f1d13350cb4c70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Doornhoek Farm Off the N4 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64508565394 30.374567725739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang