Aloes 1st on Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Maggie Kiewiets Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 329
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anastasia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Anastasia B - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Gina O - Jun 2024
Algehele gradering
Die eenhede is pragtig toegerus, skoon, en toegerus en 'n plesier om in te bly.
Henry W - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anastasia B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Die plekkie was baie netjies en ons was aangenaam verras.
Linda D - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, convenient and friendly staff. An ideal stop over.
Erika D - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Liewe Erika,
Dit is wonderlik om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het met jul verblyf by Aloes 1st on Camp! Ons is opreg bly dat ons vriendelike diens en akkommodasie jou verwagtinge oortref het. Ons probeer eerlik waar 'n produk lewer wat goeie waarde vir jou geld is. Ons waardeer jou terugvoer baie en sien uit daarna om jou in die toekoms weer te verwelkom. As daar enige iets is wat ons kan doen om jou volgende verblyf nog aangenamer te maak sodat ons 'n vol ster telling kan kry, laat weet ons asb..
Baie dankie en vriendelike groete,
Die Aloes 1st on Camp-span
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Anastasia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Moeite werd en was vir ons lekker om daar te kon oornag.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Liewe Anastasia,
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Karoo groetnis,
Aloes 1st on Camp Bestuur
Jackie T - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Hallo Jackie,
Hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir jul ondersteuning!
Karoo groetnis,
Aloes 1st on Camp Bestuur
Anastasia B - Mei 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig vir een nag oorslaap.
Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Lynne V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Theo M - Des 2023
Algehele gradering
Was excellent.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Dear Theo,
Thank you so much for your review following your stay at Aloes 1st on Camp. We're thrilled to hear that you found your experience excellent and that you were impressed by the cleanliness of our establishment.
Maintaining a clean and welcoming environment is a top priority for us, and we're delighted that it contributed to your overall satisfaction during your stay.
We appreciate your feedback and hope to have the pleasure of welcoming you back again in the future. Please don't hesitate to reach out to us if there's anything more we can do to make your next visit even better.
Warm regards,
The Aloes 1st on Camp Team
Estelle G - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte plek om oor te slaap op 'n lang pad.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Beste Estelle,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by Aloes 1st on Camp! Dit is fantasties om te hoor dat julle ons plek as 'n perfekte plek om oor te slaap op 'n lang pad beskou het. Ons is verheug dat ons kon bydra tot 'n aangename en gerieflike tussenstop vir jou reis.
Dit is bemoedigend om te hoor dat jy ons fasiliteite as ruim en mooi ingerig beskryf. Ons doen ons bes om 'n ontspanne en gerieflike omgewing vir ons gaste te skep, en dit is lekker om te weet dat ons daarin geslaag het om julle 'n aangename verblyf te bied.
Ons waardeer jou ondersteuning en die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. As daar enigiets is waarmee ons kan help om jou volgende verblyf selfs beter te maak, laat weet asb.. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Annelie vd Ryst
Aloes 1st on Camp
Naomi W - Des 2023
Algehele gradering
A hidden gem.
Mari-juanne S - Des 2023
Algehele gradering
Baie oulik.
Franci V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon netjies en baie vriendelik. Die restaurant is wonderlik.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Beste Franci,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor jou ervaring by Aloes 1st on Camp! Dit is hartverwarmend om te hoor dat jou verblyf skoon en netjies was en dat ons personeel vriendelik en behulpsaam was. Ons is baie trots op die diens wat ons bied en dit is vir ons 'n voorreg om gaste soos jy te bedien.
Ons is verheug om te hoor dat jy ook jou tyd en ete by Celtis Restaurant geniet het. Celtis Restaurant is ons trots en dit is ons doel om 'n uitsonderlike eetervaring te bied, en dit is lekker om te hoor dat ons daarin geslaag het.
Dit is regtig bemoedigend om te hoor dat jy dit 'n "amazing" plek vir 'n oornagverblyf vind. Jou ondersteuning en positiewe terugvoer beteken baie vir ons span.
Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom en jou nog 'n gedenkwaardige ervaring te bied. As daar iets is wat ons kan doen om jou volgende verblyf nog beter te maak, laat weet asb.. Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Warm groete,
Annelie vd Ryst
Aloes 1st on Camp
Barbara M - Jan 2023
Algehele gradering
Clean and pleasant.
Mari B - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap, baie netjies, king bed 'n pluspunt.
Bertus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamer maar verder niks om oor opgewonde te raak nie.
Rozanne Z - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, skoon.
Aloes 1st on Camp se terugvoer
Beste Rozanne,
Baie dankie vir jou terugvoer na jou verblyf by Aloes 1st on Camp. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by ons gehad het en dat jy die verblyf geniet het.
Dit is wonderlik om te hoor dat die lugverkoeler jou gehelp het om die hitte te trotseer en jou verblyf nog aangenamer te maak. Ons is altyd daar om ons gaste 'n gerieflike en aangename ervaring te bied.
Dankie dat jy by ons gekies het en ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom vir 'n net so aangename ervaring. As daar enige iets is wat ons kan doen om jou verblyf nog beter te maak, laat weet ons asb..
Baie dankie en vriendelike groete,
Die Aloes 1st on Camp-span
Anelda V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Santjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Warm water, bed met baie basiese kombuis.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Colleen W - Des 2022
Algehele gradering
Excellent overnight stay, spotless room, wonderful staff, excellent bed.
Susan N - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Marlene D - Mei 2022
Algehele gradering
Ek het net saans daar geslaap. Ek het 'n seminaar bygewoon.
Marinda P - Feb 2022
Algehele gradering
Beautifully clean, spacious and comfortable.
Louis M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Jammer die krag was af.
Pieter L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Leslie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Great.
Minda G - Jan 2022
Algehele gradering
Was 'n uitkoms maar sal nie weer daar slaap nie.
Zelda C - Des 2021
Algehele gradering
Net een aand geslaap.
Elmarie J - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Elize V - Des 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf benodig op ons roete van Plettenbergbaai na Pretoria.
Lees meerIlse W - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en stil met behulpsame personeel.
Amaryn L - Des 2021
Algehele gradering
Nie baie tevrede nie.
Lees meerGlenn A - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant place to overnight.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang