Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes 1st on Camp

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 329

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Aloes 1st on Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anastasia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia B

Netjies en veilig.

Baie lekker gebly. Sal Aloes beslis aanbeveel.

Anastasia B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia B

Goeie waarde vir geld.

Weereens baie lekker gebly. Stil area en baie veilig.

Gina O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina O

Die eenhede is pragtig toegerus, skoon, en toegerus en 'n plesier om in te bly.

Aloes was 'n juweel!

Henry W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, vriendelike personeel en gerieflike akkommodasie.

Anastasia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia B

Baie lekker.

Weereens was dit vir ons baie lekker om by Aloes 1st on Camp te kon oornag. Ek beveel dit graag aan. Ruim kamer en baie netjies.

Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Die plekkie was baie netjies en ons was aangenaam verras.

Slegs oorgeslaap en dit was 'n aangename ervaring.

Linda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Comfortable, convenient and friendly staff. An ideal stop over.

See stars.

Erika D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Goeie waarde vir geld.

Dit was 'n aangename verrassing om hierdie plek te ontdek. Baie vriendelike diens en die verblyf was vir my beslis die geld werd.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Liewe Erika,
Dit is wonderlik om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het met jul verblyf by Aloes 1st on Camp! Ons is opreg bly dat ons vriendelike diens en akkommodasie jou verwagtinge oortref het. Ons probeer eerlik waar 'n produk lewer wat goeie waarde vir jou geld is. Ons waardeer jou terugvoer baie en sien uit daarna om jou in die toekoms weer te verwelkom. As daar enige iets is wat ons kan doen om jou volgende verblyf nog aangenamer te maak sodat ons 'n vol ster telling kan kry, laat weet ons asb..
Baie dankie en vriendelike groete,

Die Aloes 1st on Camp-span

Aloes 1st on Camp
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anastasia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia B

Moeite werd en was vir ons lekker om daar te kon oornag.

Baie lekker gebly, baie privaat en stil.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Liewe Anastasia,

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.

Karoo groetnis,
Aloes 1st on Camp Bestuur

Aloes 1st on Camp
Jackie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie T

Rustig.

Aloes is vriendelik en die moeite werd.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Hallo Jackie,

Hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir jul ondersteuning!

Karoo groetnis,

Aloes 1st on Camp Bestuur

Aloes 1st on Camp
Anastasia B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anastasia B

Teleurgesteld.

Hierdie keer was ek ietwat teleurgesteld. Ons het 'n bespreking gemaak vir 2 mense, maar ons het slegs een koppie ontvang, dus kon die ander persoon nie koffie of tee drink nie. Daar was ook geen teelepels beskikbaar om die koffie te roer nie. Die gaste in die kamer langs ons het vreeslik hard gepraat en geraas, selfs tot na 00h00 tot amper 01h00 die volgende oggend.

Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Alles wat jy nodig vir een nag oorslaap.

Baie lekker gestort.

Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Handdoeke kan doen met vervanging.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lynne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lynne V

Lekker geslaap.

Baie lekker geslaap. Skoon en netjies. Pizza wat ons bestel het was baie lekker. Het take away gevat, wou nie vrouens alleen in die nag in daai dorpie ry nie. Het nie veilig gevoel nie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Theo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Was excellent.

Quite impressed by the cleanliness of the place.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Dear Theo,

Thank you so much for your review following your stay at Aloes 1st on Camp. We're thrilled to hear that you found your experience excellent and that you were impressed by the cleanliness of our establishment.

Maintaining a clean and welcoming environment is a top priority for us, and we're delighted that it contributed to your overall satisfaction during your stay.

We appreciate your feedback and hope to have the pleasure of welcoming you back again in the future. Please don't hesitate to reach out to us if there's anything more we can do to make your next visit even better.

Warm regards,

The Aloes 1st on Camp Team

Aloes 1st on Camp
Estelle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Perfekte plek om oor te slaap op 'n lang pad.

Ja, die plek is ruim en mooi ingerig.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Beste Estelle,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by Aloes 1st on Camp! Dit is fantasties om te hoor dat julle ons plek as 'n perfekte plek om oor te slaap op 'n lang pad beskou het. Ons is verheug dat ons kon bydra tot 'n aangename en gerieflike tussenstop vir jou reis.

Dit is bemoedigend om te hoor dat jy ons fasiliteite as ruim en mooi ingerig beskryf. Ons doen ons bes om 'n ontspanne en gerieflike omgewing vir ons gaste te skep, en dit is lekker om te weet dat ons daarin geslaag het om julle 'n aangename verblyf te bied.

Ons waardeer jou ondersteuning en die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. As daar enigiets is waarmee ons kan help om jou volgende verblyf selfs beter te maak, laat weet asb.. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,

Annelie vd Ryst
Aloes 1st on Camp

Aloes 1st on Camp
Naomi W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W

A hidden gem.

Everything advertised was met, if not exceeded. A perfect overnight stay, will definitely return and recommend.

Mari-juanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-juanne S

Baie oulik.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is mooi skoon en daar is veilige parkering vir jou kar.

Franci V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Skoon netjies en baie vriendelik. Die restaurant is wonderlik.

Dit is 'n amazing plek om te oornag. Sal definitief weer daar oornag.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Beste Franci,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor jou ervaring by Aloes 1st on Camp! Dit is hartverwarmend om te hoor dat jou verblyf skoon en netjies was en dat ons personeel vriendelik en behulpsaam was. Ons is baie trots op die diens wat ons bied en dit is vir ons 'n voorreg om gaste soos jy te bedien.

Ons is verheug om te hoor dat jy ook jou tyd en ete by Celtis Restaurant geniet het. Celtis Restaurant is ons trots en dit is ons doel om 'n uitsonderlike eetervaring te bied, en dit is lekker om te hoor dat ons daarin geslaag het.

Dit is regtig bemoedigend om te hoor dat jy dit 'n "amazing" plek vir 'n oornagverblyf vind. Jou ondersteuning en positiewe terugvoer beteken baie vir ons span.

Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom en jou nog 'n gedenkwaardige ervaring te bied. As daar iets is wat ons kan doen om jou volgende verblyf nog beter te maak, laat weet asb.. Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om 'n resensie te skryf.

Warm groete,

Annelie vd Ryst
Aloes 1st on Camp

Aloes 1st on Camp
Barbara M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara M

Clean and pleasant.

A detailed loadshedding for the stay would be appreciated.

Mari B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Ons het heerlik geslaap, baie netjies, king bed 'n pluspunt.

Ons het heerlik geëet by Celtis Gastehuis, wat deel van die groep is.

Bertus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus D

Gerieflike kamer maar verder niks om oor opgewonde te raak nie.

Aanwysings en instruksies oor inteken was baie volledig. Die ontvangs was vriendelik en vinnig, maar instruksies oor hoe om in die donker, by die perseel in te kom en die kamer te vind, het ontbreek. Die kamer was gerieflik en skoon, maar die uitleg op die perseel is beknop en daar was geen tuin-uitsig nie. Die ete by die die Celtis-restaurant was heerlik en goeie waarde vir geld.

Rozanne Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne Z

Gemaklik, rustig, skoon.

Baie lekker gebly. Genadig vir die lugverkoeler kon ons die hitte trotseer.

Aloes 1st on Camp se terugvoer

Beste Rozanne,

Baie dankie vir jou terugvoer na jou verblyf by Aloes 1st on Camp. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by ons gehad het en dat jy die verblyf geniet het.

Dit is wonderlik om te hoor dat die lugverkoeler jou gehelp het om die hitte te trotseer en jou verblyf nog aangenamer te maak. Ons is altyd daar om ons gaste 'n gerieflike en aangename ervaring te bied.

Dankie dat jy by ons gekies het en ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom vir 'n net so aangename ervaring. As daar enige iets is wat ons kan doen om jou verblyf nog beter te maak, laat weet ons asb..

Baie dankie en vriendelike groete,

Die Aloes 1st on Camp-span

Aloes 1st on Camp
Anelda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda V

Gerieflik.

Die enigste negatiewe ding is die stort. Dis baie koud in die badkamer as jy die deur toemaak, daar kom ' n vreeslike trek deur die deur wanneer die dakwaaier aan is. Die stortkop spuit ook glad nie lekker nie. Verder kan ons nie kla oor die geriewe nie. Hulle kan dit dalk oorweeg om 'n enkelplaatgasstofie ook in te sit vir tye van loadshedding as mens koffie of tee wil maak.

Santjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santjie V

Warm water, bed met baie basiese kombuis.

Inboek is ongelukkig by 'n ander ver, gastehuis. Gaste moet addisionele 3 km ry om te registreer asook om sleutels terug te neem volgende oggend. Hierdie inligitng is nie vervat in bespreking/ Lekkerslaap App.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Colleen W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen W

Excellent overnight stay, spotless room, wonderful staff, excellent bed.

We were so lucky to find accommodation here. Would definitely go through Middleburg again on a road trip and will stay here again. Really important to have the owners involved with guests and staff. Well done!

Susan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Fantastic.

Friendly service, good quality.

Marlene D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Ek het net saans daar geslaap. Ek het 'n seminaar bygewoon.

Dit wat ek gesien, kan heerlike verblyf wees. Ek het letterlik net geslaap, nie res van perseel of dorp verken nie. Beveel dit wel aan.

Marinda P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Beautifully clean, spacious and comfortable.

The rooms were very comfortable and clean with working aircon which was a great bonus in the Karoo heat!

Louis M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Baie lekker gebly. Jammer die krag was af.

Jammer oor die krag wat af was die tyd wat ons daar oorgeslaap het. Stel voor vir noodligte wat met batterye werk in die plek van die parrafienlampies wat brandgevaar is. Groete.

Pieter L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Rustig.

Veilig en baie cosy.

Leslie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie R

Great.

Good accommodation, perfect for a quick overnight stay.

Minda G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Minda G

Was 'n uitkoms maar sal nie weer daar slaap nie.

Geen naam op enige mure nie, het om en om gery en naderhand gaan vra! Die dame wat ons ontvang het was glad nie vriendelik of professioneel nie. Die TV remotes werk nie. Geen plek om handdoeke op te hang. Slegs 2 hangers teen die muur beskikbaar. Toiletsitplek stukkend. Nie genoeg parkering, gaste moet self sukkel en plan maak om almal in te pas!

Zelda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Net een aand geslaap.

Heerlik oorgeslaap. My hond was ook welkom. Skoon en netjies.

Elmarie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Vriendelik en behulpsaam.

Dit was rustig en stil. Almal vriendelik.

Elize V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Oornagverblyf benodig op ons roete van Plettenbergbaai na Pretoria.

Die dames was ongelooflik vriendelik. Goeie diens en kamers mooi skoon met beste vars linne op ongelooflike gemaklike bed. Was net teleurgesteld omdat daar nie krag was nie wat beteken het dat ons nie warm kon stort of koffie kon maak nie. Sal goed wees as hulle 'n kragopwekker kan aanskaf om in sulke situasies te gebruik. Eskomprobleem so niks met die gastehuis te doen gehad nie. Ons was darem uitgerus om die res van ons pad aan te durf.

Ilse W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W

Rustig en stil met behulpsame personeel.

Het ons tegemoetgekom en gehelp met en-suite badkamer ná ons foutiewe bespreking.

Amaryn L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amaryn L

Nie baie tevrede nie.

Ons het 3 kamers bespreek en al 3 kamers was ver uitmekaar geleë, dit is nie ideaal met kinders nie. Jy moet 'n pad oorstreek om na mekaar se kamers te gaan. Daar was geen warm water nie, my seun (20) se kamer het nie eers enige water gehad nie. Ek het 'n versoek gerig oor WhatsApp en was geïgnoreer. Middelburg se krag was af (niemand se skuld nie), maar die storte ens. werk met sonpanele en selfs toe daar nog krag was was daar geen warm water nie. Ons was twee aande daar en tot en met ons vertrek was daar geen warm water nie. Dit is nie die goedkoopste verblyf vir 6 mense nie, so ek het bietjie beter verwag.

Glenn A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn A

Very pleasant place to overnight.

I feel that the accommodation gave me everything that was needed to make my stay comfortable.

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931c2b45aa0f98e5293d55b8661f4655aee841591667b36a8c63d8a6f064697f44964bbacc087c12ac0bb84c483bc4bddc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 1 Camp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.489266443428 25.006762160625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang