Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes 1st on Camp

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloes 1st on Camp is jou ideale halfpadstop wanneer jy tussen Johannesburg, Gqeberha, die Tuinroete en Kaapstad reis of werk.

Verblyf word gebied in 10 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n gastesitkamer in.

Gaste is welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, tennis, fietsry en swem insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Andre J
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n kuier werd - 10 uit 10! Ons reis redelik baie en was al by baie gastehuise. Die plek was een van die beste bestemmings ooit! Middelburg is '...
Sien meer
Feb 2025
Estelle G
Saam met lewensmaat
5.0
️️️️. We love this place. We had a problem with the air conditioner in December and they upgraded us when we returned in January. Best ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gerrit G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Kamer super skoon en netjies. Lugversorger het goed gewerk in die hitte. Geen hindernis van geraas nie. TV het goed gewerk. Baie lekke...
Sien meer
Jan 2025
Chris-marie K
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en veilig! Baie netjies en veilig! Sal weer daar oorslaap!
Jan 2025
Donne A
Gesin met klein kinders
5.0
Very calming and peaceful. Lovely! Very friendly and efficient service. Very nice layout and great design.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 366

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloes 1st on Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c950ff352112af8f57715193b1e10a638be752ea770b92382dfdfb332c4666b73b86a56a12116ec02058c7cd4feac074b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 1 Camp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.489266443428 25.006762160625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang