Aloes Guest House 62 on Meintjies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Maggie Kiewiets Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 329
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Cindy S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker!
Corne M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Niks meer nodig vir net oornag nie.
Anita P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig en netjies!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
On route.
David B - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Louise K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Zinade D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n troue. Die verblyf was baie lekker. Baie skoon en netjies. Ons het lekker gebly.
Anschen D - Sep 2023
Algehele gradering
'n Ster in die middel van nêrens.
Adele W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gaan beslis weer daar bespreek.
Emayne V - Mei 2023
Algehele gradering
Die kuier by Aloes Guest House 62 on Meintjies kan aanbeveel word. Dit was rustig en die kamers was skoon en netjies.
Trevor O - Apr 2023
Algehele gradering
Goed.
Helena S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese en skoon oornag-akkommodasie.
Gabrielle S - Jan 2023
Algehele gradering
Very short stay, but comfortable.
Kevin S - Des 2023
Algehele gradering
Short, sweet and comfortable.
Stephen P - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi en netjies, maar dalk 'n bietjie min vir die prys.
Lees meerLouis M - Des 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Maggie R - Jan 2023
Algehele gradering
Comfy and clean.
Liesel C - Des 2023
Algehele gradering
Net 'n slaapplek.
Mercia S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Samantha V - Des 2022
Algehele gradering
Baie beter as wat ons verwag het.
Susan D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Anita V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek.
Joumarie T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Sal enige tyd iemand verwys. Dankie vir ’n awesome verblyf.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Ursula H - Jan 2022
Algehele gradering
Goed maar bestuur moet verbeter.
Lees meerAloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Ursula
Ons vra inniglik omverskoning dat Eskom beurtkrag ingestel het en dit tydens julle verblyf by ons. Ons is ook jammer dat die kragopwekker onklaar geraak het en sal in die toekoms meer aandag daaraan gee. Ek glo julle sal baie beiindruk wees om te verneem dat ons intussen Sonpanele by Aloe's Gastehuis geinstalleer het. Dus het al die kamers asook die gesamentlike kombuis en leefarea nou krag sou ons beurtkrag ondervind. Die sonpanele is ook op drukpompe gekoppel wat sal sorg vir water tydens enige krag onderbrekings. Ons hoop van harte dat julle ons weer 'n kans sal gee.
Vriendelike Groete
Annelie van der Ryst
Mbulelo B - Des 2021
Algehele gradering
Safe and peaceful.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Mbulelo,
Thank you for staying with us and for the great feedback.
Hope to welcome you back soonest.
Kind Regards,
Management
Rudolph N - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en skoon.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Goeiedag Rudolph,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle sommer spoedig weer te sien.
Karoo groete
Annelie van der Ryst
Anel V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Goeiedag Anel,
Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is so bly julle het by ons tuisgegaan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groetnis
Aloe's bestuur
Cas B - Aug 2021
Algehele gradering
Onaangename ervaring met medegaste.
Lees meerAloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Goeiedag Cas,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is onaanvaarbaar dat die ander gaste nie tot ruste gekom het nie. Daar is 'n ontruimings plan met na-ure, asook nood en sekuriteits nommers in al die kamers. Hierdie nommers kan u enige tyd skakel, ook om te help met steurende gaste. Ons na-ure nommer is 24 uur beskikbaar en tot ons sekuriteits bystand diens is baie behulpsaam daarmee.
Vriendelike Groete
A vd Ryst
Ralph T - Des 2021
Algehele gradering
Baie sleg. Geen krag en water.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Goeiedag Ralph
Eskom se krag is nou vir 'n geruime tyd 'n groot krisis, dit maak die lewe vir ons almal 'n groot uitdaging.
Soms gebeur dit ook op kort kennisgewing. Ons het dus sonpanele vir die perseel geinstallleer.
Al die kamers by Aloe's Guest House is nou op sonkrag en daar sal nou definitief ligte asook TV wees tydens beurtkrag.
Ons vra hiermee ook omverskoning vir jou negatiewe ervaring en hoop jy is bereid om ons weer 'n kans te gee.
Groete
Annelie van der Ryst
Jaco S - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoer in verband met jul verblyf by Aloes Guest House.
Ons kliente se gerief is vir ons baie belangrik en dit is fantasties om te hoor dat U die verblyf
by ons geniet het. Hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Annelie van der Ryst
Lionel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Ontspannend, skoon en veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Lionel,
Thank you for your feedback on Aloes Guest House.
We are happy to know that you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back, again soonest.
Kind Regards,
Mrs vd Ryst
Miandi B - Mrt 2020
Algehele gradering
Puik diens, baie veilig en netjiese kamer.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Miandi
Baie dankie dat julle by Aloes Guest House oornag het. Jou terugvoer word wardeer en ek hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete
Annelie van der Ryst
Dries V - Des 2019
Algehele gradering
Puik plek.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Dries,
Baie dankie vir U terugvoer. Dit is heerlik om te weet dat julle, jul verblyf en etes by ons geniet het.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Annelie van der Ryst
Petra S - Des 2019
Algehele gradering
Goed.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Petra,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het by ons oornag en jul tydjie hier geniet.
Vriendelike Karoo Groete,
Annelie van der Ryst
John J - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Corne S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik vir een nag se oorslaap vanaf of na die Kaapse kus.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Corne,
Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons is, soos jy noem, ideaal vir 'n halfwegstop.
Die perseel is intussen opgegradeer en ek glo jy sal dit geniet om te sien hoe mooi alles lyk, veral die motorhek werk ook perfek.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groete, Annelie.
Vanessa M - Des 2019
Algehele gradering
Adequate - but not much warmth and personality.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Vanessa,
We do apologize for the inconvenience and I do agree that it must have been cleaned up immediately. We do have staff on the premises on a daily basis, so there is no excuse. We however had a meeting with the staff and will attend to make sure this does not happen again in the future.
Kind regards,
Management
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning accommodation.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Cheryl,
Thank you for a great review, we do appreciate your feedback.
Karoo greetings
Meryl S - Des 2018
Algehele gradering
Highly recommended stop over.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Meryl,
Thank you for your feedback.
Hope to see you again soonest.
Karoo greetings,
Aloes management
Nicolene V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig en veilige verblyf.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Nicolene,
Baie dankie vir jou terugvoer. Aloes Gastehuis is deel van 'n akkommodasie groep, dus is dit vir ons prakties om een sentrale ontvangs te gebruik wat daagliks van 06:00 tot 21:00 beman word. Die ontvangs is 1.4 km vanaf Aloes gastehuis en die personeel is vreeslik behulpsaam en baie professioneel. Middelburg is 'n klein dorpie en gelukkig het ons vir Celtis Restaurant wat vir ons 'n groot aanwins is, want nou kan ons gaste darem heerlike etes daar geniet.
Ek is so bly julle het hier tuisgegaan en hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Aloe's Bestuur
Reinette E - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuiertjie in die Karoo.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Reinette,
Dit is so lekker om te weet dat julle ten spyte van die water krisis nogsteeds jul verblyf geniet het. Sekere goed is soms net buite 'n mens se beheer en daarvoor vra ons onverskoning. Nietemin glo ek jy sal bly wees om te hoor dat ons intussen addisionele water tanks met drukpompe op die perseel aangebring het. Sou dit nou gebeur dat die dorp 'n water krisis beleef, sal die perseel onafhanklik kan funksioneer.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
Annelie van der Ryst
Christa E - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik om na langpad in skoon en netjiese plek af te pak vir nag.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Christa,
Ja, ek stem saam met jou, ons lugversorging is 'n wenner.
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Karoo Groete
Annelie
Wessel V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Goeiedag Wessel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit is altyd heerlik om te weet ons gaste geniet hul verblyf by ons.
Vriendelike groete
Annelie
Henk P - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Henk
Baie dankie vir uitstekende terugvoer.
Hoop ons sien julle vinnig weer.
Karoo Groetnis
Stefan A - Des 2017
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar oorslaap.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Stefan,
Dit was nou heerlik om jou terugvoer te lees. Ons is regtig halfpad tussen die meeste bestemmings en maak dit definitief 'n ideale halfweg stop.
Karoo Groete
Annelie
Sandra P - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Sandra,
Dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons is so bly om te weet dat julle die akkommodasie en verblyf geniet het.
Groete
Annelie
Hennie A - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, goed ingerig. Mooi interieur.
Lees meerAloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Hennie,
Baie dankie dat jy die voorval onder ons aandag gebring het. Ons hou van opbouende kritiek en dit help ons om 'n standaard van hoogstaande gehalte te handhaaf.
Hoop julle kom nogsteeds by ons oorslaap, eet en kuier.
Karoo groetnis
Aloe's Bestuur
Erik A - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Het heerlik geslaap. Kan beslis aanbeveel.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Erik
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Aloe's bestuur
Pine P - Jan 2017
Algehele gradering
Diens was goed, maar ligging direk langs hoofroete met vragmotors deur die nag veroorsaak dat die gastehuis nie aanbeveel word nie.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Pine
Ek glo jy sal bly wees om te hoor dat ons intussen dubbelglas vensters en soliede hout deure op die perseel geinstalleer het. Dit help om buite geluide uit te blok en 'n heerlike nagrus te verseker.
Ons het ook netjiese kennisgewings in die kamers aangebring, waar ons gaste versoek om asb glad nie in die kamers te rook nie en ek moet erken, dit werk.
Daar is nou ook 'n sentrale rook spasie in die tuin vir rokers aangebring.
Die perseel is intussen ook baie opgegradeer en al die kamers is nou modern en stylvol gemeubileer.
Die solar sisteem verskaf ook krag wat ons gaste ongelooflik geniet aangesien hul nou ligte en TV kan geniet sou daar beurtkrag tydens hul verblyf wees.
Hoop dat julle ons wel 'n tweede kans sal gee.
Vriendelike groete
Aloe's Bestuur
Nanette H - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Nanette,
Baie dankie vir die puik terugvoer. Laat weet asb indien julle enige spesiale versoeke het wanneer julle bespreek.
Ons het wel kamers wat 'n bad in het en sal ons julle met liefde daarin akkommodeer indien hul beskikbaar is.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Aloe's Bestuur
Thomas J - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense. Plek is skoon en netjies.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Thomas,
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het.
Groete
Aloes Bestuur
Eben K - Des 2016
Algehele gradering
Te naby aan hoofpad, maar lugversorger het darem gehelp met hitte.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Eben,
Dit is heerlik om jou mee te deel dat Aloe's Guest House intussen 'n gedaante verwisseling ondergaan het.
Die kamers is nou almal met "double glazed" vensters en soliede hout deure toegerus. Dit maak dat ons gaste hul oornag verblyf nou terdee geniet.
Karoo Groetnis
Aloe's Bestuur
Dirk H - Des 2016
Algehele gradering
Restaurant baie goed maar kamer glad nie 4-ster nie.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Dirk,
Ek glo jy sal bly wees om te hoor dat Aloe's Guest House 'n totale opgradering gehad het.
Kyk gerus op ons foto's hoe mooi die kamers en badkamers nou lyk.
Groete
Aloe's Bestuur
Nico M - Jan 2014
Algehele gradering
Clean, quiet, friendly host. A lovely rest stop after a long day driving.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Nico,
Thank you for a great rating. I think you will appreciate knowing that Aloe's Guest House is still going strong.
Please do visit again if you ever need a lovely halfway stop.
Kind Regards,
A van der Ryst
Philip D - Des 2014
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oorbly!
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Hallo Philip,
Dit is wonderlik om jou terugvoer te lees.
Hoop julle bly nogsteeds lekker by ons.
Karoo groetnis
Aloe's Guest House Bestuur
Gezi D - Des 2014
Algehele gradering
Die ontvangs was uitstekend. Personeel vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies en ons kon "LekkeSlaap"!
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Gezi,
Dit is heerlik om te weet julle het jul verblyf by ons geniet.
Ek hou ook baie van my koffie en verstaan, so laat weet ons gerus in die toekoms indien ons vir jou 'n sakkie of twee, ekstra koffie en melk in die kamer moet sit.
Hoop ons sien jul gou weer.
Karoo Groetnis
A vd Ryst
Lizette G - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam. Netjies en smaakvol toegerus.
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Lizette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Maggie
Dr Ca & Mrs Mm F - Jul 2014
Algehele gradering
Reasonable stay
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Dear Dr Ca,
Thank you for your feedback. I believe you will be proud of our staff if you visit again.
They had so much training since 2014 and are now real professionals.
We make use of a central reservations office that is open daily from 06:00 to 21:00.
Hope that you will visit again.
Petrus R - Mei 2013
Algehele gradering
Baie goed, ons was uiters tevrede
Aloes Guest House 62 on Meintjies se terugvoer
Liewe Petrus
Dit is altyd heerlik om sulke goeie terugvoer te lees.
Kom kuier gerus weer by ons indien julle deur die Karoo reis.
Die gastehuis het intussen baie opgraderings gehad en glo julle sal geniet om te sien hoe ons vanaf 2013 uitgebrei het.
Vriendelike groete
A van der Ryst
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meintjiesstraat 62, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang