Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes Guest House 62 on Meintjies

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Cindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker! Baie lekker genot. Ons water was vir die 1ste keer baie swak maar ons is gou na 'n ander kamer geskuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie netjies en skoon. Niks meer nodig vir net oornag nie. Dit is 'n baie goeie oornagplek. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig en netjies! Verblyf was lekker, maar ek het klonte in die badkamer gemis, asook die stortkop was nie daar nie, so dit was net 'n vreemde stroom water in die stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
4.0
Jan 2024

On route. Stayed for 1 night travelling back to Pretoria. The rooms were comfortable. I just maybe want to suggest to remove the carpets since this is pet friendly. The room had a strong sweet smell of carpet freshener. This is close to the highway and convenient to get on your route. The supper at the restaurant was very nice. The staff is very friendly. Thank you for allowing me to have Miki with me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David B
1 nag
5.0
Des 2023

Great. Perfect stopover en route.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie goed. Baie goeie diens en fantastiese kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinade D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons was daar vir 'n troue. Die verblyf was baie lekker. Baie skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Het baie daarvan gehou dat die toilet en stort apart was. Die TV het egter nie DStv gehad nie. Die boksie was daar, maar dit het gesê dat die pakket net SABC-kanale gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anschen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Ster in die middel van nêrens. Ons was baie verras om hierdie juweel in die middel van die Karoo aan te tref. Dit was baie goed en ons het die warm water en lekker kos baie geniet. Ek gaan jul beslis aanbeveel op internet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly. Gaan beslis weer daar bespreek. Ons het heerlik gebly en gaan beslis weer bespreek. Ons beveel Aloes Guest House 62 on Meintjies beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 329

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjiesstraat 62, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51bf828661a68d1ac15cfb2ef25e1bf328046ca7b2c95999860d64a45194fb14874381cb661548313a4b553e4e414156bf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 62 Meintjies Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.487 25.00754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang