Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Shane L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Lekker, rustig. Dit was baie rustig en die mense in die omgewing is baie vriendelik. Ons het elke aand gebraai en tot laat voor die vuur relax. Die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ons het ons kuier baie geniet. Aloha 1 se ligging is so dat ons binne minute op die strand kon wees en ook die dorpie kon verken op pad terug na ons woonplek. Aloha 1 is die perfekte akkommodasie as jy rus en vrede nodig het. Baie stil deel van Paternoster met min verkeer. Sal graag weer daar wil tuisgaan. Dankie Shamima dat jy Aloha 1 as een van ons bly plekkies aanbeveel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2022

Omgewing baie raserig. Slegs 1 geiser vir 3 huise en 1 rol toiletpapier vir 4 dae. Nie regtig die geld werd nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Shawn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Heavenly. I just love this place, neat, tidy and very peaceful, just want I want in life. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Comfortable and cosy. This is lovely accomodation, where effort was made to personalise the space with quality and comfort. The mattress is firm and allowed for a great night's rest. The fireplace provided ambiance and heat since it was a very cold weekend. Will be back, and stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Fantasties Die eenheid het als in wat jy nodig het. Rustige atmosfeer. Gehou van die kaggel aan die binnekant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theosdorus Weeks M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Ruim en doelmatige eenheid. Alles was net van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Okert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Rustige vakansieplekkie. Sal die eenheid definetief aanbeveel. Al die geriewe wat jy nodig het is daar. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aashim B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Love this place it has all the necessary things you need, the loft is so spacious. I would advise anyone to book Aloha 1, it's so peaceful, no sea view, but you can hear the waves crashing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2020

Rustig en gerieflik. Aloha 1 is baie netjies met letterlik alles wat 'n mens benodig vir 'n naweek weg. Ronnie was 'n ongelooflike gasheer en het vir ons 'n bottel wyn gelos asook al die aanwysings vir al die to-do's in Paternoster. Ek sal Aloha voorstel vir enige couple wat lus is vir 'n lekker naweek weg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe561ea0c40aade62d1a60149e12c3caa6ec4d522b80c29eb77d8aed75068e760e70e5d797a95031af9c07c893acafb2d0142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 10 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807357027701 17.897649195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang