Aloha Holiday Home
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan 5, Sheffield Beach, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R13 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Aloha Holiday Home is 'n lieflike selfsorghuis in Sheffield Beach in Durban. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en is naby die strand geleë.
Die huis bied slaapplek aan 14 volwassenes en 1 kind en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bidet en 'n wasbak, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer is 'n kothuis met 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die laaste slaapkamer is 'n kothuis met 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging, gehaltelinne en badhanddoeke.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eerste sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en die tweede sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n pooltafel. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste en die kuierarea het 'n eetarea vir 6 gaste, 'n kroeg met 8 stoele, 'n gasstoof, 'n ingeboude braai, 'n ekstra eetarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n sitarea, 'n swembad en 'n groot tuin vir 'n piekniek of om in te speel. Daar is ook 'n kragopwekker sodat gaste tydens beurtkrag van alle geriewe gebruik kan maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barrier-rylaan 5, Sheffield Beach, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloha Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan 5, Sheffield Beach, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang