Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sarah R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie baie lekker het dit omtrent geniet. Ons het baie lekker gekuier, en die mooiste plek en omgewing, en wil graag vir Anna-Marie sê baie dankie vir haar gasvryheid en vir die mooi netjiese plek met sy eie jeti. Het dit so baie geniet en lekker geswem. My seun en kleinkind het dit geniet om voor die huis op die jeti vis te vang en hulle het vis gekry. Ek sal Aloha baie sterk aanbeveel, en sal beslis weer gaan, omgewing baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig, netjies en skoon. Pragtig netjiese plek - goed versorg en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Prentjie mooi. Plyplek was fantasties in 'n pragtige skoon en netjiese dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Aloha Lodge
Baie dankie, Steve! Bly dat julle julle verblyf geniet het. Tot volgende keer, Aloha!

Mervine Botha B
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Heerlik. Waarde vir geld. Sal enige tyd weer teruggaan en die rustigheid geniet. Maklik om te kry en meestal uit die verkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliette O
1 nag
5.0
Mei 2023

Pragtige eenheid. Waarde vir geld. Het saam met ouers by Aloha oornag. Die bestuurder was vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Ons kon nie 18h00 inklok nie, en sy het ons te gemoed gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ons het baie lekker gebly. Ons het lekker gebraai in die binnebraai-area en alles was reg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Was an awesome experience. Annemarie is a friendly and considerate host. She made us feel so welcome. We took up two units and they were both clean and equipped with all the essentials and more. Spacious and well-maintained. Will definitely recommend the Aloha Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Aloha Lodge offers everything one needs. We spent a wonderful weekend on the river. Aloha is ideal for spending a holiday in Stilbay, on the river banks. There are even "gas" facilities during load shedding. We will be recommending Aloha to all we know. Our host Anne-Marie, was extremely friendly and helpful. Pricing is very reasonable too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Baie mooi uitsig en uitstekend vir mense wat hou van visvang. Baie om te sien en doen in Stilbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Larisa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Dit is 'n ongelooflike lekker atmosfeer om in te rus. Net een voorstel - ons het net een vullissak gehad vir 'n hele week en bietjie te min toiletpapier vir mense vir 'n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 340
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 21, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03398f60d7cb57595127871d89d00e0189fe8574816a5a191b35b3c2a0464eff10ead9da16296e91d3cff94c112990bb3185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 21 River Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35815810551 21.415268055845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang