Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Aloha Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dries C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries C

Rustig, veilig, netjies en skoon.

Pragtig netjiese plek - goed versorg en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis aanbeveel. Dankie.

Steve G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve G

Prentjie mooi.

Plyplek was fantasties in 'n pragtige skoon en netjiese dorp.

Aloha Lodge se terugvoer

Baie dankie, Steve! Bly dat julle julle verblyf geniet het.
Tot volgende keer, Aloha!

Aloha Lodge
Juliette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette O

Pragtige eenheid. Waarde vir geld.

Het saam met ouers by Aloha oornag. Die bestuurder was vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Ons kon nie 18h00 inklok nie, en sy het ons te gemoed gekom.

Mervine Botha B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervine Botha B

Heerlik.

Waarde vir geld. Sal enige tyd weer teruggaan en die rustigheid geniet. Maklik om te kry en meestal uit die verkeer.

Eugene C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Ons het baie lekker gebly.

Ons het lekker gebraai in die binnebraai-area en alles was reg. Baie dankie.

Denise L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Was an awesome experience.

Annemarie is a friendly and considerate host. She made us feel so welcome. We took up two units and they were both clean and equipped with all the essentials and more. Spacious and well-maintained. Will definitely recommend the Aloha Lodge.

Debbie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Aloha Lodge offers everything one needs. We spent a wonderful weekend on the river.

Aloha is ideal for spending a holiday in Stilbay, on the river banks. There are even "gas" facilities during load shedding. We will be recommending Aloha to all we know. Our host Anne-Marie, was extremely friendly and helpful. Pricing is very reasonable too.

Trudie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Baie mooi uitsig en uitstekend vir mense wat hou van visvang.

Baie om te sien en doen in Stilbaai.

Larisa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larisa V

Dit is 'n ongelooflike lekker atmosfeer om in te rus.

Net een voorstel - ons het net een vullissak gehad vir 'n hele week en bietjie te min toiletpapier vir mense vir 'n week.

Mariska K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Lieflik met pragtige uitsig en ligging!

Perfek vir 'n naweek weg - so lekker om op die jetty uit te loop en oor die rivier te kan uitkyk. Die kinders het dit ook vreeslik geniet. Ons sal beslis weer terugkeer!

Victor R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor R

Uitstekend vir visvang.

Dit was baie lekker om sommer direk op die jetty uit te kon loop en vis te vang. Die kinders het dit baie geniet.

Matthew S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S

Nice relaxing stay.

Really enjoyed our stay. There is a bit of road noise in the morning and evenings, but quiet and enjoyable the rest of the time.

Bernard M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard M

Great stay with a even greater view. Very friendly reception by Anne Marie and domestic help.

Ideal location for a fisherman!

Magda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda W

Baie aangenaam.

Perfekte ligging. Rustig en stil. Manna vir die siel!

Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Skoon, sentraal.

Eenheid is uitstekend toegerus. Baie netjies en skoon. Goeie ligging. Gasvrou is op die perseel, sy was baie behulpsaam. Daar is ook 'n kafee oorkant die akkommodasie wat hout en ander benodighede verkoop.

Nieyaaz H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaaz H

Amazing river views.

Anna-marie was amazing. The place is perfect. Even has an indoor braai for those winter nights overlooking the river. The only downside, it shouldnt be advertised as an 8 sleeper. 8 adults will be disappointed.

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 21, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03398f60d7cb57595127871d89d00e0189fe8574816a5a191b35b3c2a0464eff10ead9da16296e91d3cff94c112990bb3185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 21 River Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35815810551 21.415268055845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang