Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 21, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aloha Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van die Goukourivier in Stilbaai-Wes en is ideaal vir 'n gesin. Gaste kan hul eie kano's, kajakke of motorbote saambring, want daar is 'n jetty met plek vir 2 bote.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid vir 8 gaste en 'n eenheid vir 6 gaste. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n binnebraai. Aloha 1 het 'n kombuis wat met 'n stoof en oond toegerus is en Aloha 2 se kombuis is met 'n luukse twaalf-in-een-koker toegerus, asook 'n elektriese rooster. Verder het elke eenheid 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Hierdie eenhede het stapeldeure wat na 'n voortuin lei wat 'n uitsig oor die Goukourivier het. Die tuin is die ideale plek vir 'n skemerkelkie en kwaliteittyd saam met die gesin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dries C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, netjies en skoon. Pragtig netjiese plek - goed versorg en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis aanbeveel. Danki...
Sien meer
Mrt 2024
Steve G
Besigheidsreis
5.0
Prentjie mooi. Plyplek was fantasties in 'n pragtige skoon en netjiese dorp.
Feb 2024
Juliette O
5.0
Pragtige eenheid. Waarde vir geld. Het saam met ouers by Aloha oornag. Die bestuurder was vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Ons kon nie 18h00 inkl...
Sien meer
Mei 2023
Eugene C
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons het lekker gebraai in die binnebraai-area en alles was reg. Baie dankie.
Mei 2023
Denise L
5.0
Was an awesome experience. Annemarie is a friendly and considerate host. She made us feel so welcome. We took up two units and they wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • River-straat 21, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloha Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 21, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03398f60d7cb57595127871d89d00e0189fe8574816a5a191b35b3c2a0464eff10ead9da16296e91d3cff94c112990bb3185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 21 River Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35815810551 21.415268055845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang