Aloha Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede in Milnerton en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf na aan die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers wat elk uniek versier is en 1 eko-vriendelike houthuisie. Elke kamer het 'n koninggrootte-, koningingrootte- of enkelbeddens en toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Vier van die eenhede het optiesevesel-internet, 'n slim-TV met Netflix en daar is tee- en koffiemaakgeriewe in al die eenhede. Sommige van die eenhede het 'n kombuisie wat met die basiese toegerus is.
Die lodge het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n pooltafel, 'n goed toegeruste kombuis en 'n onthaalarea buite met 'n swembad en braaigeriewe.
Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar op die eiendom.
Aloha Lodge is 10 minute se stap vanaf Lagoon Beach, 10 minute se ry vanaf die Century City Conference Center, Montague Gardens of Paardeneiland en is naby winkels, die strand, restaurante en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloha Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap