Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede en is in Milnerton geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Verblyf by Aloha Lodge beskik oor 6 unieke en smaakvol versierde slaapkamers en 1 eko-vriendelike houthut. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens, elk met toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe wat by hierdie eenhede ingesluit is, is vinnige vesel-Wi-Fi, slim-TV's met stroomdiens Netflix in 4 van die privaat kamers, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar van hierdie eenhede beskik ook oor 'n kombuisie met basiese toebehore.

Die lodge beskik ook oor 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n pooltafel, 'n goed toegeruste kombuis, 'n buitelugvermaakarea met 'n swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Gratis, veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir voertuie.

Aloha Lodge is 10 minute se stap vanaf Lagoon Beach geleë, en 10 minute se ry vanaf Century City Conference Centre, Montague Gardens en Paarden Eiland. Die lodge is naby die strand, winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Aloha Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloha Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc3767d18b8f38aa9f66fec6e57aa62c3717bc004a54dcd061c68de2fbf4caba1c9149f8c46a17f734c94135860efd7f8e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 6 Algoa Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.89135 18.49221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang