Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloma House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Nico E
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustig, mooi en maklik om te kry. Ek kom weer terug. Ek het hier kom oorbly vir die Somerset Landbou skou. Ek het eers 22:00 daar aangekom, maar was nog steeds vriendelik ontvang. Aloma House sit op die Suid-Oostelike kant van die dorp, weg van alles af, so dis rustig en mooi. Dis privaat, die kamer is gemaklik en alles wat jy nodig het, is daar. Almal loop maar deur onder beurtkrag en ongelukkig het hulle kragopwekker nie gewerk toe ek daar was nie, maar ten minste het hulle boorgatwater, so jy gaan nie sonder water nie. Ek het nou die plek gekry waar ek sal kom bly elke slag wat ek in Somerset-Oos is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Dankie, ons het lekker oorgeslaap. Ook die braai geriewe benut, sal julle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Aloma
Aloma House
Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Dankie vir jou resensie.

Marion O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lieflike uitsig, vriendelike ontvang, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Heerlik gebly. Lieflike ontbyt geniet. Home away from home ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Vriendelik, netjies en gerieflik. Sal Aloma House beslis aanbeveel. Dit is die tweede keer dat ons hier boek vir sakebesoeke en elke keer het ons nog net vriendelike diens ontvang. Die verblyf is baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan O
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Aangenaam. Kamer het effens benoud geruik. Ek het een sterretjie by netheid daarvoor afgetrek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Warren B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Jun 2022

Unpleasant. At the price they were charging it was lacking a lot of amenities. It's winter and I had to ask for electric blankets in the other room as 1 bed didn't have 1. The next night I discovered that my electric blanket didn't work as I did not use it the previous night. I was working from my room doing admin and came out of my room during the day to find out that all paths to my vehicle were blocked by sprinklers. Screaming for assistance but nobody around, I ended up having to run through the sprinklers with paperwork, which was ridiculous as they knew I was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anna H
1 nag
5.0
Mei 2021

Friendly reception. Most friendly welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

It was great, although it was a very cold weekend but it feels as if I was still in North West, the warmth/heat inside the room. Wish I could have been there for a few more days. I won't mind booking at Aloma House again and again when I visit Somerset East.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paul K
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2021

Goeie waarde vir geld. Die plek is netjies, skoon en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-louise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief, met uitstekende gasvryheid. Dit was soos home away from home. Dankie vir jul gasvryheid en al die geriewe wat aan ons beskikbaar gestel was om te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aloma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Archer-straat 30, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7854c4d7814b32fc2968e4ff473830e2bd04a22d8ab042d7f411e460543560345784f87b949150f92b8e3c5e45ef506857d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 30 Archer Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.724916847168 25.581482682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang