Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 595, Eenheid 10 Alomsee, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alomsee 10 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte regdeur die eenheid en is in 'n kompleks in Ramsgate, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede gedeelde badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Daar is 'n omheinde balkon met 'n etenstafel en 'n ingeboude gasbraai. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n outomatiese dubbelmotorhuis en bykomende parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe en strande soos Boulderbaai en Ramsgate-strand, asook winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 94

Resensies 402

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strachanstraat 595, Eenheid 10 Alomsee, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 595, Eenheid 10 Alomsee, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa298cb0f44be7d529ab03827c88ad48e1ee04b2b6880a9bea985e3009e60a741e5e7df86f9b0bcb40f690c20c99d506892f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8) 595 Strachan Street Unit 10 Alomsee 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.882721373212 30.353175615076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang