Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 4285, Ramsgate, 4285 , KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alomsee 16 is 'n moderne en smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 'n Mediterreense tema. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor die see vanuit die slaapkamers, sitarea en balkon. Dis in Ramsgate geleë net 900 m vanaf die hoofstrand en gewilde Waffle House.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Al 3 slaapkamers het dubbelbeddens. Twee van die badkamers het elkeen 'n toilet, bad en stort en die ander badkamer het 'n toilet en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met sitplek vir 8 gaste en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale.

Daar is 'n ruim en beskutte balkon langs die sitarea en dit het stapelvensters wat 'n panoramiese see-uitsig bied. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n ingeboude gasbraai en 'n toonbank met vensters wat op die kombuis oopmaak op die balkon.

Die woonstel het 'n omsetterstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien.

Daar is 'n dubbelmotorhuis met elektriese deure en parkeerplek vir besoekers voor die motorhuise. Ramsgate se Blouvlagstrand is sowat 400 m ver en daar is ook winkels en restaurante naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strachanstraat 4285, Ramsgate, 4285 , KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alomsee 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 4285, Ramsgate, 4285 , KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48800260d925056dfee0c8e26707829f5d4dc648a9b374db4a74563ce80beb993196c533ae998c0b03e4ec0ff111c2a7ef7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4285 Strachan Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.882798415087 30.352168285937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang