Alomsee 5
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Alomsee 5 bied ruim, selfsorgverblyf aan 6 gaste op Ballito se strandfront.
Dié woonstel het 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet, Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die see.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in 'n enkelmotorhuis. Daar is 'n ekstra parkeerplek in die kompleks wat gaste ook kan gebruik. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar.
Ballito spog met pragtige strande wat warm water het en ideaal vir duik, lyfplankry, branderplankry, swem en visvang is . Besienswaardighede in die area sluit King Shaka Erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito Lifestyle Centre en verskeie restaurante en inkopiesentrums in.
Let asb. op dat geen besprekings vir RAGE-studente aanvaar sal word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Claudine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Alomsee 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang