Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alongside 594

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 67 resensies vir Alongside 594
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rudolf V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V

Soos 'n kuier by vriende.

Wat 'n fees om by Mandi tuis te kon gaan. Selfs toe die kragtoevoer onderbreek is, het dit ons glad nie geraak nie, danksy die kookwater wat voorsien is vir daai eerste koppie koffie. Mandi het ons fluks op hoogte gehou met verwikkelinge en ons kon ons planne aanpas by omstandighede. Hierdie was ons eerste kuiertjie by julle, maar beslis nie die laaste nie.

Debbie N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie N

Vriendelik, skoon, gemaklik.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my welkom en gemaklik te laat voel. Die kamer was uiters skoon en netjies met al die nodige items, bv. WiFi, toegeruste kombuis en baie gemaklike bed. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en ek kan dit sterk aanbeveel.

Carol N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol N

Peaceful and pleasant.

The place was peaceful and very quiet; they provided all the basic necessities. The area is secure. We had a lovely stay and would definitely return there again.

Monica S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Het goeie diens ontvang met aankoms. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Kamer was netjies en is baie rustig en privaat.

Simone B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Baie warm ontvangs heerlik gebly.

Ons het lekker gebly. Ek moet sê die gasvrou was 'n puik mens. Ek wil beslis weer daar gaan bly.

Annelie U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U

Gemaklik, skoon.

Baie skoon, mooi, gemaklike woonstel met alles wat nodig is.

Rose R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose R

Absolutely fantastic.

What a wonderful little gem. Comfortable, clean, quiet and safe and has everything you need, including some great books just waiting to be read. Fabulous, warm and friendly people who went out of their way to make our stay just perfect. Sincerely recommend it and will definitely be back. Thank you.

Antoinette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Heerlike privaat studio flatlet.

Ons was net vir twee aande in PTA en die plekkie was perfek: privaat en met alles wat nodig is. Ons het nie kos gemaak nie, maar mens sou kon. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Mandi & Dirk, was baie waardeer!

Zelda F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Aangename gasvrou en voldoende verblyf.

Lieflike verblyf, en 'n baie aangename, hulpvaardige gasvrou - Mandi - wat so gaaf was om my na die naaste winkel te neem en saam met my vir 'n Uber te wag. Dankie, Mandi! Netjies, skoon, ideaal vir 'n vinnige besigheidsbesoek. Uitstekende ligging.

Nellis - Martie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellis - Martie J

'n Gesellige verblyf, noodsaaklike geriewe - Dankie!

Ons het 'n heerlike, netjiese blyplek by Alongside 594 gekry. Die verblyf was ruim en toegerus met 'n yskassie, 'n induksiestoof en al die noodsaaklikhede vir 'n kort wegbreek. Die knus bed met 'n lieflike donsduvet het ons warm gehou tydens die koue weer. Ons het met vergunning van die gasheer heerlike koffie en beskuit by die buitetafel en stoele onder die winterson gesmul. Die rustige omgewing het 'n verfrissende ontvlugting van ons gejaagde roetines gebied. Ons sal Alongside 594 van harte aanbeveel. Baie dankie.

Nicola H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Veilig, skoon, netjiese verblyf met alles wat jy benodig vir 'n oornag!

Veilige area, vriendelike gasheer, baie goeie waarde vir geld. Aparte ingang en lekker privaatheid.

Rhonelle P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhonelle P

Lekke gekuier.

Baie lekker gebly, die gasvrou was awesome.

Beukes G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes G

Vir die prys is dit die heel beste akkommodasie ooit.

Die eienaar het my baie mooi ontvang. Die akkommodasie was silwerskoon, die bed gemaklik en die duvet was lekker warm. Die kombuisie was goed ingerig en om Nescafe Gold te hê was vir my as koffie-mens 'n baie welkome verrassing. Mens het alles wat jy nodig het. Ek het nooit 'n mens, 'n dier of 'n sirene gehoor nie, dit is 'n baie rustige buurt. Die onderdak parkering is goed, en mens het nog 'n palisade by die eenheid, so twee palisades laat mens nog meer veilig voel.

Erich V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V

Uitstekende verblyf!

Die gasvrou is uitstekend en stel jou behoeftes eerste. Die ekstra ontbyt was geurig en kleurig voorberei. Ons sal vir seker weer van dié fasiliteit gebruik maak.

Carmen D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Rustig en gerieflik.

Mandy was besonders vriendelik en gasvry! Sal Alongside vir seker aanbeveel vir enige iemand!

Charles S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Baie lekker.

Baie lekker geslaap, baie netjies en rustig, sal weer daar bly!

Charl B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

100% goed hartheid.

Dis was 'n baie lekker verblyf, baie vriendlik en bedagsaam.

Pieter K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Pragtige plekkie, met alles wat mens nodig het.

Ons is baie vriendelik ontvang, alles is baie skoon en netjies, waarde vir geld.

Carmen N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Net 'n aand in Pretoria na dr. afsprake.

Ek het baie lekker gebly! Ek wou naby hospitale en winkelsentrums wees, en hierdie was perfek! Plekkie is klein, maar tog spasieus. Net wat mens nodig het vir 'n paar dae se bly. Baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik, ons het sommer lekker gesels! Lekker koffie - dis vir my lekker as daar lekker kwaliteit koffie is en nie net ricoffie nie. Netflix beskikbaar. Ek het lekker TV gekyk. Ek sal vir seker in die vervolg weer hier bespreek vir opvolg hospitaalbesoeke.

Kyle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle S

Rerig plesierig.

Awesome plek te bly. Great diens.

Mariette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Juweeltjie in Pretoria.

Baie netjiese skoon plekkie. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Nicolette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Uitstekende waarde vir geld.

Sal beslis weer hier oorbly.

Juan E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan E

Lekker gebly!

Baie dankie vir die lekker verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet en te akkommodeer. Julle is altyd welkom by ons! Vriendelike groete, Mandi

Alongside 594
Johan T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Ideaal vir oornag verblyf in die ooste van Pretoria.

Vriendelike ontvangs, bevestiging en kontak voor aankoms, skoon en gerieflike verblyf, geen steurnisse deur die nag. Baie dankie.

Kakembo Robert S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kakembo Robert S

Extremely good place.

It is an extremely good place. The host is very good. The area is very quiet and safe. If you want a peaceful place to rest and get stuff done at an affordable rate, then this is the place for you.

Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Lieflike woonstel in 'n stil, veilige buurt.

Dit is 'n wonderlike plek om te bly! Die eienaars doen baie moeite om mens tuis te laat voel.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Paul. Dit is vir ons heerlik om te hoor ons gaste het tuis gevoel.
Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Alongside 594
Esterina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterina S

Vriendelike en moeitevrye ervaring.

Ons het heerlik geslaap en dit is gerieflik naby die Netcare Hospitaal geleë. Sal definitief weer daar oorslaap.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Esterina, dit was lekker gewees om julle te ontmoet.
Julle sal altyd welkom wees by ons!
Groete en mooi loop!

Alongside 594
Jeanette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Lieflike verblyf met 'n awesome gasvrou - kan enige tyd maar boek.

Ons is so vriendelik ontvang al was dit laat in die aand. Dis 'n pragtige kamer in 'n baie mooi area met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer hier oorslaap in die toekoms.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Jeanette vir jou mooi resensie, ons waardeer dit!
Ek is bly julle het die verblyf geniet, julle is altyd welkom by ons.
Sal lekker wees om julle weer te sien.
Groete,
M

Alongside 594
Chriselda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriselda F

N netjiese en baie gerieflike blyplek.

My man het baie lekker gebly, was lekker naby aan die hospitaal en winkelsentrums. Ideaal vir iemand wat nie in die verkeer wil vas sit nie.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Chriselda, ons is baie bly julle het gerieflik by ons gebly. Dankie dat jy noem van die ligging, dit maak dit makliker vir mense wat nog nie hier was nie. Ons hoop om jou ook volgende keer saam te akkommodeer, sonder 'n hospitaal besoek. Hoop daai voet is spoedig gesond!

Alongside 594
Henry W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Alongside 594 is awesome!

Dit was 'n groot plesier om by die akkommodasie tuis te gaan. Haar kommunikasie is uitstekend en die verblyf bied ongelooflike waarde vir geld in 'n pragtige omgewing. Baie dankie dat ons so lekker kon oorbly en gesels!

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie, Henry. Ons waardeer jou mooi resensie opreg! Ons mik vir waarde vir geld en ons is baie bly julle het dit so ervaar. Dankbaar julle het lekker gebly en soms voel dit of mens mekaar al vir jare ken! Ons sien uit om julle weer te ontvang! Mooi loop!

Alongside 594
Etienne G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Oulike plekkie.

Dit was gemaklik baie naby aan Menlyn Main, en dis privaat.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Etienne, ons waardeer jou mooi resensie.
Ek is ook dankbaar jy noem dit is privaat, geen mens wil in mekaar se sak leef wanneer jy oorslaap nie.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te kan akkommodeer!

Alongside 594
Ronel D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Heerlik gebly.

Baie oulike plekkie. Sal definitief dit aanbeveel.

Naomi D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi D

Baie vriendelik ontvang, alles mooi netjies en skoon.

Te heerlik stil en rustig.

Gertien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Sal definitief aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjiese verblyf. Hulpvaardige gasvrou.

Alongside 594 se terugvoer

Aah Gertien, ons is baie dankbaar vir die mooi resensie! Om aanbeveel te word is 'n baie groot kompliment vir ons, baie dankie! Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!

Alongside 594
Arie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arie G

Lekke.

Netjies, skoon, doelmatig, veilig en vriendelike gasvrou.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie, Arie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig is. Ons hoop om sommer gou weer te sien!

Alongside 594
Geoffrey C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey C

It really what we were looking for. Wonderful.

It was what we were looking for. It was wonderful.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Meer as tevrede.

Baie vriendelike en vinnige diens! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en meer. Super netjies en skoon. Baie lekker geslaap en sal vir seker weer kom.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Johan, dit is so lekker om so 'n positiewe resensie te lees.
Dit is belangrik dat ons gaste lekker slaap, so ek is dankbaar jy noem dit.
Sal vir seker baie lekker wees om julle weer te sien!

Alongside 594
Santie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D

Value for money.

Die plek is skoon en netjies. Dit het alles wat nodig is en is binne stapafstand van restaurante en winkels. Die kommunikasie van die gasvrou was uitstekend.

Alongside 594 se terugvoer

Dankie, Santie, dit is baie lekker om so 'n mooi resensie vanaf jou te lees.
Bly jy noem van die skoon en netjies, dit is baie hoog op ons lysie.
We all want value for money!
Hoop om julle weer te kan ontvang!

Alongside 594
Esther P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther P

Oulike plekkie.

Sal vir seker weer daar oorslaap.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Esther, ons is baie bly jy hou van ons plekkie.
Sal vir seker lekker wees om julle weer te sien!

Alongside 594
Rehal K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehal K

Friendly and kind.

We had the most pleasant stay at this guest house! The room had everything we needed and Mandi was the perfect host, friendly and kind. Highly recommend it for a comfy, home-like experience.

Alongside 594 se terugvoer

Thank you so very much Rehal, we appreciate your positive feedback. So glad it felt like home, that is what we aim for. You will always be welcome and we would love to see you again!

Alongside 594
Garreth L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth L

Friendly service and excellent quality.

Clean and quiet, could sleep well.

Alongside 594 se terugvoer

Thank you Garreth, we appreciate your kind review. Good sleep is important to us! Hope to welcome you again soon.

Alongside 594
Loureeze O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loureeze O

Lieflike verblyf met 'n omgee-gasvrou.

Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuisgevoel. 'n Pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier oorslaap in die toekoms.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie, Loureeze, vir jou mooi resensie.
So bly julle het tuis gevoel, dit is vir ons lekker as mense voel hulle kry waarde vir geld.
Sal baie lekker wees om julle weer te sien!

Alongside 594
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Lekker verblyf in 'n rustige omgewing.

Mandi het ons so hartlik ontvang. Ons ekstra beskuit en melk ook geoffer terwyl ons daar gebly het. Ons het so lekker gebly. Daar is niks wat ons gekort het nie. Daar is lekker eetplekke en winkelsentrums naby waar jy enige iets kan kry wat jy moontlik nodig kan hê. Die blyplekkie met die en suite-stort en -toilet is ideaal. Ons het niks om oor te kla nie. Hopelik kruis ons paaie gou weer.

Alongside 594 se terugvoer

Dankie Hennie, dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon ontvang.
Ons is baie bly jy het lekker gebly, dit is vir ons belangrik.
Ek hoop ook ons paaie kruis gou weer!

Alongside 594
Joalene U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joalene U

Gerieflik en gemaklik.

Ons is baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Die plek is baie netjies en skoon. Die ligging is ook in stil veilige buurt. Sal vir seker weer hier oorbly en vir ander aanbeveel.

Alongside 594 se terugvoer

Dankie Joalene, dit is altyd lekker om te weet mense geniet dit om by ons tuis te gaan.
Baie dankie dat jy ons aanbeveel en ons sien sommer baie uit om jou weer te ontvang.
Mooi loop!

Alongside 594
Tendayi M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tendayi M

Awesome stay.

An absolutely neat, comfortable, and cosy place to stay. Well maintained, catered, safe, quiet and easily accessible with an extensive book selection for the avid reader and free Wi-Fi. Not many stays where you'd find a full bottle of Jacobs coffee awaiting you. Thank you Mandi for your attention to detail and your welcoming hospitality. Will definitely return.

Alongside 594 se terugvoer

Thank you so very much Tendayi, it was only a pleasure to have you here with us. Glad you enjoyed the books and the coffee. We would welcome you back any day!

Alongside 594
Selma B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma B

Had a comfortable stay. Everything as promised and more.

Friendly and helpful host who went above and beyond to make our stay pleasant. Quiet, safe and peacuful area. Would recommend Alongside 594 anytime.

Alongside 594 se terugvoer

Thank you so much Selma, we appreciate your positive feedback. A recommendation is always a bonus, thank you. It would only be a pleasure to welcome you back!

Alongside 594
Hazel O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel O

Voel of ons by familie gekuier het!

Mandie is 'n fantastiese gasvrou het ons van die intrapslag baie welkom laat voel. Ons kamer/blyplekkie was keurig versier en als wat ons nodig gehad het om te oornag, was daar. Selfs lekker beskuit en koffie vir die volgende oggend. Ons het heerlik geslaap! Ek sal Alongside 594 beslis vir enige iemand voorstel wat 'n oornagplekkie met klas en styl in Pretoria soekl! Baie dankie Mandie, julle is die beste!

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie, Hazel. Jou mooi resensie maak my hart bly!
Goeie nagrus is belangrik en as mens dit kan doen in 'n plek waar jy gemaklik voel, is dit net soveel beter.
Waardeer dit dat jy ons sal aanbeveel; word of mouth bly maar die beste.
Mooi loop, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang!

Alongside 594
Renee V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Mooi, veilig en goed ingerig.

Hartlik ontvang deur Mandi en sy het deurentyd seker gemaak ek het alles wat nodig is. Ek het veilig gevoel met parkering en sekuriteitsligte. Die kamer is goed ingerig en smaakvol. Met beurtkrag was daar 'n herlaaibare lig. 'n Voorstel is om 'n gasstofie aan te skaf vir warm water indien moontlik. Ek sal beslis aanbeveel en weer daar bly!

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Renee, dit is vir ons lekker om te weet ons gaste is tevrede met hulle verblyf.
Dankie vir die kompliment, ons waardeer jou.
Ons kan dink aan 'n gasstofie, maar ongelukkig weet nie almal hoe om dit te gebruik nie.
Ek gee gewoonlik 'n warmfles met kookwater gedurende beurtkrag, so ek vra nederig om verskoning as ek dit nie vir julle aangebied het nie. Ek sal my fout volgende keer regstel.
Baie dankie dat jy ons sal aanbeveel!

Alongside 594
Gert R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

'n Baie aangename ervaring.

Wat 'n vervrissende byvoeging tot ons webbladgetuienis. Mandi het ons so welkom laat voel, soos familie. 'n Ware hartsmens. Iets wat baie opvallend was, as ons daar moes instap met geen tas in die hand, sou ons absoluut niks gekort het nie. Werklik 'n aangename ervaring en verseker sal ons weer van hierdie lekker blyplekkie gebruik maak.

Alongside 594 se terugvoer

Sjoe Gert, so baie dankie vir hierdie mooi woorde!
Ek is baie bly as julle tuis gevoel het, dit is baie belangrik vir ons dat mense waarde kry vir hulle geld.
Ons is opgewonde om te hoor julle sal weer by ons sal kom 'kuier'!
Julle is altyd welkom!

Alongside 594
Caren L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren L

Sal verseker weer daar oorslaap.

Baie netjiese, skoon kamer. Goed geleë. Vriendelike gasvrou.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Caren, ons waardeer jou mooi resensie.
Ons is dankbaar dit was vir jou 'n positiewe ervaring.
Mooi loop, sien weer!

Alongside 594
Sylvia E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E

Vriendelik en ekstra myl.

Mandi het ons met ope arms ontvang en werklik die ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer en te laat welkom voel. Die kamer is netjies, skoon en behoorlik toegerus. Die gasvryheid wat ons beleef het is min gesaai en ons sal definitief weer daar tuisgaan as ons in die area is. Mandi, jy is 'n juweel van 'n mens en ons wens jou net sukses en voorspoed toe.

Alongside 594 se terugvoer

Ai Sylvia, hoe sê mens dankie vir so 'n mooi resensie?
Baie dankie vir die kompliment, ek waardeer dit baie!
So dankbaar jy noem van die skoon en netjies, dit is belangrik vir ons.
Dit sal heerlik wees om julle weer te akkommodeer!

Alongside 594
Unine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine V

Skoon, netjies en veilig.

Presies soos op foto's, net nog beter.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Unine, ons is bly as dit vir jou beter was as op die foto!
Julle sal altyd welkom wees by ons.
Tot weersiens!

Alongside 594
Wilmarie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie L

Puik.

Baie aangenaam. Sal verseker voorstel!

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Wilmarie, bly dit was vir julle 'n aangename ervaring.
Dankie vir die mooi resensie!
Sien weer!

Alongside 594
Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Veilig gevoel en waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang en verwelkom. Die blyplek is netjies en alles is daar wat nodig is. Sal beslis weer gebruik maak van Alongside 594 in die toekoms.

Alongside 594 se terugvoer

Dankie Pieter, vriendelikheid kos niks, so ek is baie bly as ek julle kon laat welkom voel. Dankie dat jy noem van die skoon en netjies, dit is belangrik vir ons. Sal lekker wees om julle weer te verwelkom!

Alongside 594
Salomie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Pragtige plek.

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik gewees. Ons gou gehelp met ons bagasie, terwyl dit so baie gereën het. Mandi het vir ons vars, tuisgebakte beskuit gebring. Dit was 'n lekker bederf gewees.

Alongside 594 se terugvoer

Ag Salomie, so dankbaar vir jou mooi resensie, dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede is.
Ek sal myself glad nie uitgee as 'n bakster nie, maar ek is baie bly julle het die beskuit geniet.
Sien weer!

Alongside 594
Shaune B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune B

Oulike en skoon plek met alles wat jy nodig het.

Lekker tafel waar jy kan sit en eet of as jy sou wou werk. Meeste selfsorgbenodighede, sou jy dalk 'n paar dae oorbly. Genoeg breekware vir 4 mense al is die plekkie net vir 2 gaste. Dit beteken jy hoef nie elke keer die skottelgoed te was na ete of 'n koppie koffie nie. Bed het gemaklik geslaap, stortgeriewe en die badkamer-area was baie skoon en netjies. Dalk net 'n voorstel, 'n "sliding" deur by die badkamer kan bietjie help met privaatheid as jy die toilet moet gebruik en veral in die winter as jy stort en moet uitklim, die luggie wat daar deurtrek kan dalk so effe koel wees.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Shaun, ons waardeer dit opreg. Ek is jou innig dankbaar vir die voorstel van die skuifdeur en ek is baie bly om jou in kennis te stel dat ons dit ter harte geneem het en 'n skuifdeur aangebring het. So met jou volgende besoek sal jy die wind jou nie 'klits' na 'n stort nie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Alongside 594
Hanlie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Baie gemaklik.

'n Pragtige, gemaklike en baie netjiese plekkie. Baie dankie vir julle gasvryheid en ons sal verseker weer teruggaan.

Alongside 594 se terugvoer

Hanlie, baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie.
Dit sal lekker wees om julle weer te sien!

Alongside 594
Liezel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Great location and excellent service!

Alongside 594 is located in a safe and secure environment which is extremely important to me as a solo female traveller. There is also easy access to all the malls and amenities in the area. I enjoy my privacy and I really liked that the unit had its own private entrance. It was clean and the attention to detail is exceptional. It offered all the items/cutlery/towels needed during my stay. The host, Mandi was an absolute pleasure and very helpful in answering all my questions. . I will definitely be staying here again on my next visit!

Alongside 594 se terugvoer

Thank you so much Liezel, it was only a pleasure to meet and accommodate you.
We appreciate your positive feedback, it means a lot to us.
We hope to welcome you in the future again!
Safe travels!

Alongside 594
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker gebly.

Presies soos per foto's.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie, Johan, ons waardeer dit. Ek is baie bly jy noem dit, dit is belangrik dat toekomstige gaste weet ons is nie besig met 'oe verblindery' nie. Hoop ons kan jou weer eendag verwelkom!

Alongside 594
Marleze H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze H

Lieflike ervaring gewees.

Vriendelike gasvrou, veilige en netjiese plek, hoogs aan te bevele!

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit was lekker om julle te kon huisves. Bly julle het lekker gebly hier by ons. Groete. Mandi

Alongside 594
Martie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Was ok.

Ligging en plekkie was goed vir my doel in Pretoria, die hondjies se blaf (deur die aand) en alarm wat vroegaand 3 keer afgegaan het was irreterend terwyl ek wou slaap.

Alongside 594 se terugvoer

Ai Martie, ek is baie jammer dat jy nie 'n goeie nagrus hier by ons kon kry nie.
Die alarm moet ongelukkig gestel word vir almal se veiligheid.
Ek sal egter my heel beste gee om jou volgende verblyf by ons meer aangenaam te maak, as jy ons dalk eendag weer 'n kans sal gee.

Alongside 594
Nico V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Netjies, skoon en veilig!

Ons sal aanbeveel om 'n skuifdeur te installeer tussen die slaapkamer en die badkamer.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Nico dat jy noem dit is netjies, skoon en veilig, ons waardeer sulke positiewe terugvoer opreg!
Ek is baie bly om vir jou te kan sê dat ons intussen 'n skuifdeur aangebring het.
Ons hoop om jou sommer spoedig weer te verwelkom!

Alongside 594
Alida P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Baie lekker gebly!

Mandi en Dirk is baie aangename mense.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie.
Ek is bly julle het lekker gebly.
Sien gou weer.

Alongside 594
Riaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie netjies.

Ons het die verblyf baie aangenaam, netjies en skoon gevind. Wifi en TV het baie mooi gewerk. Alles was netjies skoon en was bederf met lekker koffie en beskuit! Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal graag net wil voorstel dat 'n groter stortkop aangeskaf word. Die bitter klein stortkop spuit orals behalwe op die persoon in die stort. Dit was die enigste probleem wat vinnig reggemaak kan word.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie Theresa. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet, dankie ook dat jy ons in kennis gestel het van die stort, nou kan ons dit reg stel. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Alongside 594
Wendy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Aangenaam.

Pragtig. Gasvry en vriendelik.

Alongside 594 se terugvoer

Dankie vir julle goeie resensie, dit was n plesier om julle te kon huisves.
Julle is altyd welkom!

Alongside 594
Michael B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

The stay was lovely. Quiet, safe and secluded. Would recommend it to anyone.

A small pet peeve I have which could make or break a place for me is does the place have a good AC system or fan. The fan on a very warm, super night kept the temperature of the room cool very well. It's a quiet fan too! Other than that everything was up to standard and things were very easy to live with while staying there.

Alongside 594 se terugvoer

Thank you for the lovely review Michael. Thank you also for leaving the place as spotless as you did. Hope to welcome you back soon. You forgot your ice cream which our kids enjoyed.

Alongside 594
Petro S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Baie oulik.

Skoon en netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Vir my was die boekrak met verskeie boeke 'n groot pluspunt.

Alongside 594 se terugvoer

Baie dankie Petro, ons waardeer jou resensie opreg. Bly jy het die boeke geniet. Hoop om julle weer te akkommodeer.

Alongside 594
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 594, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1233ba7be5492ad6db6ce6242e5050edec4387511b5518ed83226551f79636d8117300174aeb17e85fbd3abb6422fb5d27c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 594 Swart Straat Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8174145 28.2835182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang