Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alongside 594

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elriët L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Vriendelike diens, netjies en baie veilig! Lekkerste plek om te bly in Pretoria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly, dankie! Baie netjiese plekkie met veilige onder skadu parkeering en privaat toe area om buite te kan sit en koffie drink. Groot genoeg vir twee mense, die mense was vriendelik om ons toe te laat met ons 8 maande baba. Bygevoeg was dit ons eerste wegbreek saam hom en dit was gerieflik! Dankie vir 'n lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A perfect overnight, quiet and comfortable stay. Friendly and helpful host. We had such a lovely overnight stay at Alongside 594. A warm welcome from our host. A lovely, clean, well thought-out room with a little one-plate stove, microwave and a little bar fridge. Tea, coffee, milk and rusks were really nice. Very well equipped with suitable cutlery, crockery, pots and pans. A dining room table and chairs, very handy. The bed was exceptionally comfortable. Linen and pillows were clean and really nice. Well thought-out amenities, plug points. A little place to sit outside in a small courtyard. Very private. Our host very kindly made a supper meal for us, which was delicious and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en gemaklik. Baie gerieflik, netjies en skoon en in 'n mooi area van Pretoria. Vriendelike ontvangs en goeie gasvryheid van gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos 'n kuier by vriende. Wat 'n fees om by Mandi tuis te kon gaan. Selfs toe die kragtoevoer onderbreek is, het dit ons glad nie geraak nie, danksy die kookwater wat voorsien is vir daai eerste koppie koffie. Mandi het ons fluks op hoogte gehou met verwikkelinge en ons kon ons planne aanpas by omstandighede. Hierdie was ons eerste kuiertjie by julle, maar beslis nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol N
1 nag
5.0
Aug 2024

Peaceful and pleasant. The place was peaceful and very quiet; they provided all the basic necessities. The area is secure. We had a lovely stay and would definitely return there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Vriendelik, skoon, gemaklik. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my welkom en gemaklik te laat voel. Die kamer was uiters skoon en netjies met al die nodige items, bv. WiFi, toegeruste kombuis en baie gemaklike bed. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en ek kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het goeie diens ontvang met aankoms. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was netjies en is baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, skoon. Baie skoon, mooi, gemaklike woonstel met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie warm ontvangs heerlik gebly. Ons het lekker gebly. Ek moet sê die gasvrou was 'n puik mens. Ek wil beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 594, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1233ba7be5492ad6db6ce6242e5050edec4387511b5518ed83226551f79636d8117300174aeb17e85fbd3abb6422fb5d27c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 594 Swart Straat Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8174145 28.2835182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang