Alongside 594
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Brian H - Sep 2024
Algehele gradering
A perfect overnight, quiet and comfortable stay. Friendly and helpful host.
Lees meerRudi V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Rudolf V - Aug 2024
Algehele gradering
Soos 'n kuier by vriende.
Debbie N - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, gemaklik.
Carol N - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Monica S - Aug 2024
Algehele gradering
Het goeie diens ontvang met aankoms. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.
Simone B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie warm ontvangs heerlik gebly.
Annelie U - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon.
Rose R - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Antoinette D - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike privaat studio flatlet.
Zelda F - Jul 2024
Algehele gradering
Aangename gasvrou en voldoende verblyf.
Nellis - Martie J - Jul 2024
Algehele gradering
'n Gesellige verblyf, noodsaaklike geriewe - Dankie!
Lees meerNicola H - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjiese verblyf met alles wat jy benodig vir 'n oornag!
Rhonelle P - Jul 2024
Algehele gradering
Lekke gekuier.
Beukes G - Jun 2024
Algehele gradering
Vir die prys is dit die heel beste akkommodasie ooit.
Lees meerErich V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Carmen D - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Charles S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Charl B - Jun 2024
Algehele gradering
100% goed hartheid.
Pieter K - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie, met alles wat mens nodig het.
Carmen N - Jun 2024
Algehele gradering
Net 'n aand in Pretoria na dr. afsprake.
Lees meerKyle S - Jun 2024
Algehele gradering
Rerig plesierig.
Mariette S - Mei 2024
Algehele gradering
Juweeltjie in Pretoria.
Nicolette V - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Juan E - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly!
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet en te akkommodeer. Julle is altyd welkom by ons! Vriendelike groete, Mandi
Johan T - Mei 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag verblyf in die ooste van Pretoria.
Kakembo Robert S - Mei 2024
Algehele gradering
Extremely good place.
Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike woonstel in 'n stil, veilige buurt.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Paul. Dit is vir ons heerlik om te hoor ons gaste het tuis gevoel.
Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Esterina S - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike en moeitevrye ervaring.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Esterina, dit was lekker gewees om julle te ontmoet.
Julle sal altyd welkom wees by ons!
Groete en mooi loop!
Jeanette B - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf met 'n awesome gasvrou - kan enige tyd maar boek.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Jeanette vir jou mooi resensie, ons waardeer dit!
Ek is bly julle het die verblyf geniet, julle is altyd welkom by ons.
Sal lekker wees om julle weer te sien.
Groete,
M
Chriselda F - Mrt 2024
Algehele gradering
N netjiese en baie gerieflike blyplek.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Chriselda, ons is baie bly julle het gerieflik by ons gebly. Dankie dat jy noem van die ligging, dit maak dit makliker vir mense wat nog nie hier was nie. Ons hoop om jou ook volgende keer saam te akkommodeer, sonder 'n hospitaal besoek. Hoop daai voet is spoedig gesond!
Henry W - Jan 2024
Algehele gradering
Alongside 594 is awesome!
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie, Henry. Ons waardeer jou mooi resensie opreg! Ons mik vir waarde vir geld en ons is baie bly julle het dit so ervaar. Dankbaar julle het lekker gebly en soms voel dit of mens mekaar al vir jare ken! Ons sien uit om julle weer te ontvang! Mooi loop!
Etienne G - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Etienne, ons waardeer jou mooi resensie.
Ek is ook dankbaar jy noem dit is privaat, geen mens wil in mekaar se sak leef wanneer jy oorslaap nie.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te kan akkommodeer!
Ronel D - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Naomi D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, alles mooi netjies en skoon.
Gertien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Alongside 594 se terugvoer
Aah Gertien, ons is baie dankbaar vir die mooi resensie! Om aanbeveel te word is 'n baie groot kompliment vir ons, baie dankie! Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!
Arie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie, Arie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig is. Ons hoop om sommer gou weer te sien!
Geoffrey C - Mei 2024
Algehele gradering
It really what we were looking for. Wonderful.
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Johan, dit is so lekker om so 'n positiewe resensie te lees.
Dit is belangrik dat ons gaste lekker slaap, so ek is dankbaar jy noem dit.
Sal vir seker baie lekker wees om julle weer te sien!
Santie D - Okt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Alongside 594 se terugvoer
Dankie, Santie, dit is baie lekker om so 'n mooi resensie vanaf jou te lees.
Bly jy noem van die skoon en netjies, dit is baie hoog op ons lysie.
We all want value for money!
Hoop om julle weer te kan ontvang!
Esther P - Sep 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Esther, ons is baie bly jy hou van ons plekkie.
Sal vir seker lekker wees om julle weer te sien!
Rehal K - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly and kind.
Alongside 594 se terugvoer
Thank you so very much Rehal, we appreciate your positive feedback. So glad it felt like home, that is what we aim for. You will always be welcome and we would love to see you again!
Garreth L - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly service and excellent quality.
Alongside 594 se terugvoer
Thank you Garreth, we appreciate your kind review. Good sleep is important to us! Hope to welcome you again soon.
Loureeze O - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf met 'n omgee-gasvrou.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie, Loureeze, vir jou mooi resensie.
So bly julle het tuis gevoel, dit is vir ons lekker as mense voel hulle kry waarde vir geld.
Sal baie lekker wees om julle weer te sien!
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf in 'n rustige omgewing.
Alongside 594 se terugvoer
Dankie Hennie, dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon ontvang.
Ons is baie bly jy het lekker gebly, dit is vir ons belangrik.
Ek hoop ook ons paaie kruis gou weer!
Joalene U - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Alongside 594 se terugvoer
Dankie Joalene, dit is altyd lekker om te weet mense geniet dit om by ons tuis te gaan.
Baie dankie dat jy ons aanbeveel en ons sien sommer baie uit om jou weer te ontvang.
Mooi loop!
Tendayi M - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Alongside 594 se terugvoer
Thank you so very much Tendayi, it was only a pleasure to have you here with us. Glad you enjoyed the books and the coffee. We would welcome you back any day!
Selma B - Jun 2023
Algehele gradering
Had a comfortable stay. Everything as promised and more.
Alongside 594 se terugvoer
Thank you so much Selma, we appreciate your positive feedback. A recommendation is always a bonus, thank you. It would only be a pleasure to welcome you back!
Hazel O - Jun 2023
Algehele gradering
Voel of ons by familie gekuier het!
Lees meerAlongside 594 se terugvoer
Baie dankie, Hazel. Jou mooi resensie maak my hart bly!
Goeie nagrus is belangrik en as mens dit kan doen in 'n plek waar jy gemaklik voel, is dit net soveel beter.
Waardeer dit dat jy ons sal aanbeveel; word of mouth bly maar die beste.
Mooi loop, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang!
Renee V - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi, veilig en goed ingerig.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Renee, dit is vir ons lekker om te weet ons gaste is tevrede met hulle verblyf.
Dankie vir die kompliment, ons waardeer jou.
Ons kan dink aan 'n gasstofie, maar ongelukkig weet nie almal hoe om dit te gebruik nie.
Ek gee gewoonlik 'n warmfles met kookwater gedurende beurtkrag, so ek vra nederig om verskoning as ek dit nie vir julle aangebied het nie. Ek sal my fout volgende keer regstel.
Baie dankie dat jy ons sal aanbeveel!
Gert R - Mei 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Alongside 594 se terugvoer
Sjoe Gert, so baie dankie vir hierdie mooi woorde!
Ek is baie bly as julle tuis gevoel het, dit is baie belangrik vir ons dat mense waarde kry vir hulle geld.
Ons is opgewonde om te hoor julle sal weer by ons sal kom 'kuier'!
Julle is altyd welkom!
Caren L - Mei 2023
Algehele gradering
Sal verseker weer daar oorslaap.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Caren, ons waardeer jou mooi resensie.
Ons is dankbaar dit was vir jou 'n positiewe ervaring.
Mooi loop, sien weer!
Sylvia E - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik en ekstra myl.
Alongside 594 se terugvoer
Ai Sylvia, hoe sê mens dankie vir so 'n mooi resensie?
Baie dankie vir die kompliment, ek waardeer dit baie!
So dankbaar jy noem van die skoon en netjies, dit is belangrik vir ons.
Dit sal heerlik wees om julle weer te akkommodeer!
Unine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Unine, ons is bly as dit vir jou beter was as op die foto!
Julle sal altyd welkom wees by ons.
Tot weersiens!
Wilmarie L - Feb 2023
Algehele gradering
Puik.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Wilmarie, bly dit was vir julle 'n aangename ervaring.
Dankie vir die mooi resensie!
Sien weer!
Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig gevoel en waarde vir geld.
Alongside 594 se terugvoer
Dankie Pieter, vriendelikheid kos niks, so ek is baie bly as ek julle kon laat welkom voel. Dankie dat jy noem van die skoon en netjies, dit is belangrik vir ons. Sal lekker wees om julle weer te verwelkom!
Salomie D - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Alongside 594 se terugvoer
Ag Salomie, so dankbaar vir jou mooi resensie, dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede is.
Ek sal myself glad nie uitgee as 'n bakster nie, maar ek is baie bly julle het die beskuit geniet.
Sien weer!
Shaune B - Feb 2023
Algehele gradering
Oulike en skoon plek met alles wat jy nodig het.
Lees meerAlongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Shaun, ons waardeer dit opreg. Ek is jou innig dankbaar vir die voorstel van die skuifdeur en ek is baie bly om jou in kennis te stel dat ons dit ter harte geneem het en 'n skuifdeur aangebring het. So met jou volgende besoek sal jy die wind jou nie 'klits' na 'n stort nie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Hanlie V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Alongside 594 se terugvoer
Hanlie, baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie.
Dit sal lekker wees om julle weer te sien!
Liezel V - Jan 2023
Algehele gradering
Great location and excellent service!
Lees meerAlongside 594 se terugvoer
Thank you so much Liezel, it was only a pleasure to meet and accommodate you.
We appreciate your positive feedback, it means a lot to us.
We hope to welcome you in the future again!
Safe travels!
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie, Johan, ons waardeer dit. Ek is baie bly jy noem dit, dit is belangrik dat toekomstige gaste weet ons is nie besig met 'oe verblindery' nie. Hoop ons kan jou weer eendag verwelkom!
Marleze H - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike ervaring gewees.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit was lekker om julle te kon huisves. Bly julle het lekker gebly hier by ons. Groete. Mandi
Martie M - Jul 2023
Algehele gradering
Was ok.
Alongside 594 se terugvoer
Ai Martie, ek is baie jammer dat jy nie 'n goeie nagrus hier by ons kon kry nie.
Die alarm moet ongelukkig gestel word vir almal se veiligheid.
Ek sal egter my heel beste gee om jou volgende verblyf by ons meer aangenaam te maak, as jy ons dalk eendag weer 'n kans sal gee.
Nico V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig!
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Nico dat jy noem dit is netjies, skoon en veilig, ons waardeer sulke positiewe terugvoer opreg!
Ek is baie bly om vir jou te kan sê dat ons intussen 'n skuifdeur aangebring het.
Ons hoop om jou sommer spoedig weer te verwelkom!
Alida P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie.
Ek is bly julle het lekker gebly.
Sien gou weer.
Riaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Lees meerAlongside 594 se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie Theresa. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet, dankie ook dat jy ons in kennis gestel het van die stort, nou kan ons dit reg stel. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Wendy V - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Alongside 594 se terugvoer
Dankie vir julle goeie resensie, dit was n plesier om julle te kon huisves.
Julle is altyd welkom!
Michael B - Okt 2022
Algehele gradering
The stay was lovely. Quiet, safe and secluded. Would recommend it to anyone.
Alongside 594 se terugvoer
Thank you for the lovely review Michael. Thank you also for leaving the place as spotless as you did. Hope to welcome you back soon. You forgot your ice cream which our kids enjoyed.
Petro S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulik.
Alongside 594 se terugvoer
Baie dankie Petro, ons waardeer jou resensie opreg. Bly jy het die boeke geniet. Hoop om julle weer te akkommodeer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 594, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang