Alpaca Inn
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat, Montagu, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Alpaca Inn is tussen die majestueuse Montagu-berge geleë en bied gaste 'n outentieke, koloniale, Kaap-Hollandse ervaring in 'n grasdakhuis. Die onderdakstoep bied 'n uitsig oor die Kingarivier en Marloth Natuurreservaat en is ideaal vir skemerkelkies met sonsondergang of 'n romantiese kerslig-ete. Gaste kan ook na die pragtige groen gras stap om te braai en in die swembad af te koel.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamers het storte. Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Gaste kan ook van die pool-tafel, tafeltennis of veerpyltjiebord gebruik maak. Gratis WiFi word voorsien.
Alpaca Farm Estate is 'n kleinhoewe met diere soos alpacas, donkies en skape. Gaste kan selfs die diere voer. Die kleinhoewe skuil tussen 'n kwekery en 'n perdeplaas en verseker 'n prentjiemooi uitsig. Gaste sal soggens met die klanke van die plaasdiere wakker word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Yanic Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Reitzstraat, Montagu, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Alpaca Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat, Montagu, 8001, Wes-Kaap