Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpero 16

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-weg 64, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alpero 16 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Umtentweni, Port Shepstone. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien dit naby Umtentweni-strand geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Dié leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel. Die kompleks bied gedeelde braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Commercial-weg 64, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-weg 64, Umtentweni, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f2dd8623aafc10a6a8d3192a7ea5f670bec235e815143e599377be7d3a3a572775cde7a63c95a154692fd76c8ae85c142a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 64 Commercial Road Umtentweni 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.7114804 30.4781329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang