Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpha

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Donovan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Very neat and clean. Accommodation was clean and neat. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Sal beslis weer kom oorslaap. Pragtige plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustige siels vervullende kuiertjie gewees. Voel verkwik. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag
4.6
Jan 2024

Heerlike plekkie, netjies en skoon. Baie lekker. Het regtig net oorgelaap. Huis was netjies, elke kamer het eie badkamer. Dit was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Netjies, gerieflik en veilig. Plek was baie netjies en skoon. Daar was egter nie iemand toe ons daar aangekom het nie. Ek moes by bure hoor waar ek die sleutel kon kry vir die eenheid. Die dubbelbed se matras moet vervang word (bietjie pap).

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
1 nag
4.2
Apr 2024

Skoon, rookvry en netjies. Lekker gebly by Alpha. Sal dit kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vds B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Alpha was weer die perfekte verblyf en soveel vir geld. Alles was perfek in plek en ons het dit soveel geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine M
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2023

It was the most valuable stay, value for money, clean, and refreshing. I'll definitely recommend this guest house. We will return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Baie netjiese, skoon en ruim eenheid. Ons het lekker gebly, maar was aanvanklik bietjie skepties oor ons keuse. Het redelik gesukkel om die sleutels te kry, maar was aangenaam verras toe ons eers binne is. Die eenheid is groot en ruim, en baie netjies en goed toegerus. Ons was slegs twee persone en was regtig beïndruk met dit was alles by die prys ingesluit is. Regtig waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Baie vriendelik ontvang. Ons wou graag nog 'n toer doen die oggend wat ons moes uitboek. Dit was geen probleem om effe later te vertrek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMTZiZmMwLWFiYmYtNDExMC1iMGE1LTc2N2ZkYzcwMWNlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 12 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.398491658879 20.662678386045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang