Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alphen Rijn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 100 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Alphen Rijn is in Oudtshoorn, 'n dorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap, en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en daar is 'n stapelbed vir kinders in die oorblywende slaapkamer. Daar is 2 ekstra badkamers wat slegs 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.

Buite is daar 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 100
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R6 100
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55750d4b5173bd8aa9cb1d0a1425e8d7d5b6f9b93361d22a1468154a3590d83115fe57d3ac71e16dc339ee95040ad363f810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 100 per nag, vir 11 mense 23 Alphen Rijnweg Oewersig 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.5677396 22.2046256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang