Alpine Bed & Ontbyt
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre B - Mei 2022
Algehele gradering
Puik!
Leonie J - Feb 2022
Algehele gradering
Lekkerste restaurant by die B&B.
Pieter C - Feb 2022
Algehele gradering
Puik familie-onderneming met uitstekende diens.
Yolande T - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant stopover.
Charlize O - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek na 'n lang tyd op pad.
Michelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike stop, netjies en goed geleë.
Sinethemba Z - Jun 2021
Algehele gradering
Exceptional
Deon O - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Charmaine D - Sep 2019
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het. Flinke diens, pragtige skoon kamers, billike restaurant pryse, etes uitstekend.
Alpine Bed & Ontbyt se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en ons hoop om u weer te sien.
Mark M - Aug 2019
Algehele gradering
Business trip, really enjoyable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sakereis, baie lekker verblyf.
Ria en haar span weet hoe om jou verblyf aangenaam te maak. Die kamer was uitstekend en die kos uitsonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peter D - Aug 2019
Algehele gradering
Ideal stop over between Durban and Port Elizabeth for anyone wanting to break their journey.
Lizette C - Jun 2019
Algehele gradering
Very comfortable and clean. Great value for money.
Tessa S - Jan 2018
Algehele gradering
An easy, comfortable stay.
Frans D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Alpine Bed & Ontbyt se terugvoer
Baie dankie, ek hoop om u gou weer te sien.
Charlotte B - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese, waarde vir geld plekkie. Vriendelike mense, kan dit beslis aanbeveel!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang