Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpine Bed & Ontbyt

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Jessica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie mooi plek. Het baie lekker gebly daar. En die breakfasts was baie lekker. Het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Puik! Pragtig so tussen die berge met al die herfsblare.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lekkerste restaurant by die B&B. Baie lekker gebly, vriendelike gasheer. Die lekkerste kos kan mens daar bestel om te eet. Ons het geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag
5.0
Feb 2022

Puik familie-onderneming met uitstekende diens. Heerlike geregte in hulle eie restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Pleasant stopover. Popular stopover spot. However, the number of stop and goes travelling between Maclear and Britstown was tiresome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Heerlike, rustige plek na 'n lang tyd op pad. Dit is 'n lekker warm plekkie met vriendelike diens. Heerlike rus na die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Heerlike stop, netjies en goed geleë. Kan vir seker aanbeveel. Heerlik gebly en die ontbyt was ‘n bonus. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinethemba Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2021

Exceptional The staff was very friendly and the food was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantasties. Fantastiese diens, en wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Meer as wat ek verwag het. Flinke diens, pragtige skoon kamers, billike restaurant pryse, etes uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Alpine Bed & Ontbyt
Baie dankie vir u terugvoer en ons hoop om u weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MjhiZDhkLTAzMzItNGMyMC04YTVkLTQ0NGZlNmU4Y2RjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Parsons Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.064735056901 28.344301527322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang