Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpine Bed & Ontbyt

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alpine Bed & Breakfast is in die klein dorpie Maclear in die voorheuwels van die Drakensberge op die R56 geleë. Die B&B bied 'n huislike omgewing met 'n asemrowende uitsig op die Drakensberge en oor die plantasies. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek of sakeverblyf.

Verblyf word in 'n verskeidenheid gerieflike en suite-kamers gebied. Elke kamer het 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n paneelverwarmer, plafonwaaier en 'n strykplank met 'n strykyster.

Daar is baie besienswaardighede in die omgewing, insluitend gholfbane, muurbal- en tennisbane en perdry. Gaste kan ook die Tsitsa-waterval, rotskunsterreine of enige van die 8 bergpasse in die area besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Alpine Bed & Ontbyt
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alpine Bed & Ontbyt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MjhiZDhkLTAzMzItNGMyMC04YTVkLTQ0NGZlNmU4Y2RjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1 Parsons Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.064735056901 28.344301527322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang