Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpine Bed & Ontbyt

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alpine Bed & Breakfast is in die klein dorpie Maclear in die voorheuwels van die Drakensberge op die R56 geleë. Die B&B bied 'n huislike omgewing met 'n asemrowende uitsig op die Drakensberge en oor die plantasies. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek of sakeverblyf.

Verblyf word in 'n verskeidenheid gerieflike en suite-kamers gebied. Elke kamer het 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n paneelverwarmer, plafonwaaier en 'n strykplank met 'n strykyster.

Daar is baie besienswaardighede in die omgewing, insluitend gholfbane, muurbal- en tennisbane en perdry. Gaste kan ook die Tsitsa-waterval, rotskunsterreine of enige van die 8 bergpasse in die area besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Brian G
Gesin met tieners
5.0
Skoon en gemaklik. Skoon en gemaklik. Ek sal weer hier bly.
Feb 2025
Caroline D
Saam met lewensmaat
5.0
Very convenient and well placed. Excellent customer service. Ons het baie lekker gebly - alles was presies soos op die foto's. Excellent customer serv...
Sien meer
Jan 2025
Craig C
Gesin met tieners
5.0
Perfect. A wonderful stopover on our way back from the Cape. Excellent food and service. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jessica J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek. Het baie lekker gebly daar. En die breakfasts was baie lekker. Het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Okt 2024
Shirley K
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect stop-over for a long journey. A lovely stop-over: rooms well-equipped with everything one could need and beds super comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alpine Bed & Ontbyt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonslaan 1, Maclear, Nqanqarhu, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MjhiZDhkLTAzMzItNGMyMC04YTVkLTQ0NGZlNmU4Y2RjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 1 Parsons Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.064735056901 28.344301527322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang