Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpine Inn

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Frik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Room as shown on the website. Value for money and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gekuier in George. Baie gasvry en behulpsaam. Kamer was gerieflik gewees. Ontbyt was baie heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Value for money. Venue well received and clean. Beautiful establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret D
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilige blyplek as enkel reisiger. Gasvrou baie vriendelik. Lekker gebly, rustige omgewing en gerieflik naby alle inkopie sentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilige en netjiese akkommodasie en goed geleë. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Eenhede netjies en heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Waarde vir geld. Sal weer oorslaap. Netjies, skoon, goed geleë en waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel en weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Sal definitief weer besoek! Elmien die bestuurder was so vriendelik en tegemoedkommend. Lieflike beddegoed en gemaklike beddens, skoon, netjies en net wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linde L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Sport neweek in George. Vinnige kuier in George vir skool sport. Alpine Inn was die perfekte plek om te slaap. Naby als, vriendelike diens. Gemaklike kamer met als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Aangenaam en stil. Was heerlik gewees, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Lekker gebly, warm geslaap ten spyte van koue weer! Veilig en rustig omgewing. Sal weer kom oorbly. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-straat 3, Oorkant Fancourt, Blanco / George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fe51905c57ac74800e9f42bba7713a128eafe546b9e867e8a2373d402e26070e709ce1d9143efe6098fbea66836db6333b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 3 Montagu Street Opposite Fancourt 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.950102947075 22.406915277243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang