Alpine Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 3, Oorkant Fancourt, Blanco / George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Alpine Inn is in Blanco, George ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese beseienswaardighede, soos die Outeniekwa Vervoermusuem, Montagu-pas, Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat uit die besige stadslewe wil ontsnap.
Die verblyf bestaan uit 13 eenhede wat altesaam slaapplek het vir 36 gaste. Die eenhede is, die swembad-kothuise, superieure dubbelkamers, dubbel- en 2-enkelbedkamers en twee-, drie- en eenslaapkamerwoonstelle met selfsorggeriewe. Die kamers het elk ’n badkamer wat ’n bad of ’n stort het en ’n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit ’n swembad en veilige parkeerplek in.
Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit verskeie gholfbane, perdry, bergfietsry, fietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Montagu-straat 3, Oorkant Fancourt, Blanco / George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Alpine Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 3, Oorkant Fancourt, Blanco / George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang