Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Kalköfen Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Karien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Dit was 'n aangename verrassing! Baie lekker geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Oorvloedige gasvryheid. Frikkie en Hilde, het ons so spesiaal laat voel. Die spesiale moeite met ons braai en die ervaring om onder die sterre te eet was vir ons besonders. Die uitgebreide kennis oor die plante van die woestyn wat hulle sonder voorbehoud deel, was verrrykend. Dit is nie net 'n oornagplek nie, dit is 'n belewenis. Baie dankie vir die onbeperkte gasvryheid van ontvangs tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

What a refreshing oasis. A well-run, calm, farmlike venue with loads of farming and mining history and a well-reknowned collection of lithop (living stone-like, veld plants) aloes and shrubs with a great story. Their restaurant had a lovely menu and great food. All of the lodges were "unique", private and overlooked a watering hole where all types of game and birdlife could be seen, and viewed, for hours. Enormous, clean, open rooms but not suited for self-catering clients. Not to worry. Great facilities including a relaxing pub, pool and lots of wide open spaces. Not to forget the stars above, often overlooked in the city. Pity we couldn't stay longer, but the fond memories of Alte Kalköfen will remain, forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Josua D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Mooi sterre. Lekker gebly. Badkamers is ruim. Paar goggas maar verder goed. Sal beter wees as hout gelos word dat ons donkie kan aansteek wanneer ons dit nodig het. Teen die tyd wat die kos klaar was, was die water al koud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Alte Kalköfen Lodge
Goeie more - baie dankie vir die terugvoer. Ons sal in die vervolg by kliente hoor of ons hout moet los of vuur moet maak. Buitelandse kliente verkies oor die algemeen dat ons vuur moet maak. Hoop om u weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Frikkie Mouton.

Willine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Lekker huislike huisie in die bos. As jy hou van 'n stil omgewing met 'n huisie in die bos, is dit die plek wat jy soek. Ons sal definitief weer hier kom bly. Dis mense-mense wat huislik en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Alte Kalköfen Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwerk Plaas, Sandverhaar nommer 116, Bethanie, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae519a5bdb7ba345e6c13c0d2071310fea919f99a2a17e3ae1bc28999b8f6e7b6f5f4ff37aad7af51822b8f8c46535263b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Kalkwerk Sandverhaar Number 116 0000 Karas 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.824872 17.352201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang