Alte Kalköfen Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkwerk Plaas, Sandverhaar nommer 116, Bethanie, 0000, Karas
- Vanaf R460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alte Kalköfen Lodge is tussen die Namibiese dorpies Keetmanshoop en Lüderitz en bied gemaklike verblyf in 'n opgeknapte ou plaashuis in 'n pragtige Namibiese woestuinagtige tuin. Dié lieflike lodge bied ongekunstelde sjarme om elke hoek en draai, asook 'n skemerkelkie- en leeshoekie. Die tweeweeklikse trein wat verby ry is 'n herinnering van die historiese handelsroetes.
Die verblyf by die lodge het 'n uitsig oor die Gurib-rivierbedding en die eindelose woestyn.
Daar is slaapplek in B&B-eenhede, selfsorgeenhede en op 'n kampeerterrein. Elke kamer is smaakvol versier en het elk 'n en suite-badkamer, asook binne- en buitestorte. Gaste kan ook vanaf hul 'n privaat stoep en daar is 'n uitsig oor die watergat wat teen skemer gemsbokke en springbokke lok.
Die lodge bied ook 3 aparte kampterreine wat naby die hooflodge se geriewe is. Elke kampterrein bied verblyf aan 6 gaste. Die restaurant, swembad, braaigeriewe en welbekende Cole Lithoparium woestynplantversameling is ook beskikbaar vir die kampeerders. Elke kampterrein het hul eie ablusiegeriewe wat deur sonkrag aangevoer word en het 'n stort, wasbak, toilet en buiterakke vir skottelgoed. Daar is geen elektrisiteit by die kampterrein nie. Warm water is beskikbaar en word deur 'n donkie verhit. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en aandete moet ten minste een dag voor die tyd bespreek word.
Die lodge bied slaapplek vir 24 gaste en is ideaal vir troues en funksies. Wittebroodpaartjies kan die rustigheid en romanse van die skilderagtige omgewing geniet. Die lodge is goed geleë om die Suid Namibiese besienswaardighede en is die ideale poort vir reisigers wat na Sossusvlei of Kgalagadi Park reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Frikkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kalkwerk Plaas, Sandverhaar nommer 116, Bethanie, 0000, Karas
- Gaste dink Alte Kalköfen Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkwerk Plaas, Sandverhaar nommer 116, Bethanie, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang