Alte Welkom Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre G - Aug 2024
Algehele gradering
Definitiewe lekker verblyf.
Lizl G - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable, relaxed and safe.
Jan P - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelikke ontvangs en hulpvaardig, krag voorsien vir kampyskas.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jan, ons wardeer u terugvoering opreg.
Baie dankie
Carol
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Ricardo F - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Neels D - Apr 2024
Algehele gradering
Hartlik verwelkom.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering op Alte Welkom Gastehuis.
Elize R - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige area. Netjies en gerieflik.
Monja R - Sep 2023
Algehele gradering
Oornagslaapplek.
Marlene P - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Petrus D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig. Skoon. Veilig.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Chantelle
Baie dankie vir u goeie terugvoering op ons akkommodasie.
Ons wardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Carol
Anne J - Mrt 2023
Algehele gradering
Is altyd lekker om daar oor te bly.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Ag Anne, dis so aangenaam om jou altyd daar te he.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Geseende week vir julle.
Annezelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en gemaklik.
Helena H - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker, knus en veilig.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Lilly H - Nov 2022
Algehele gradering
Ons was by die Melkfees & het gereël dat ons vroeër kan inboek & Carol het dit verskriklik maklik gemaak vir ons!
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Dankie Lilly vir jou goeie terugvoer.
Dit was aangenaam om julle deel van ons gastehuis te gehad het.
Vriendelike groete
Carol
Anien G - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anien vir jou goeie terugvoer.
Mag julle geseend wees.
Vriendelike groete
Carol
Susan M - Aug 2022
Algehele gradering
Was aangenaam.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Susan. Ons waardeer dit.
Dalene M - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Shawn B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie naby alles. Netjies en skoon en vriendelike ontvangs.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Was 'n plesier om julle by Alte Welkom te akkommodeer. Blessings, Carol
Shawn B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie naby aan alles geleë. Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs.
Pieter J - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Marne,
Vreeslik dankie, ons wardeer julle goeie terugvoer.
Vriendelike groete,
Carol
Reuben B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde en netjies.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Reuben,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons wardeer opreg en hou daarvan om by ons gaste te hoor indien daar iets is waarmee ons kan opgradeer.
Vriendelike groete,
Alte Welkom Gastehuis
Theo B - Mei 2018
Algehele gradering
Al te lekker.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Theo,
Baie dankie, ons wardeer dit opreg. Julle is baie welkom hier by ons.
Nesta W - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly.
Nic V - Nov 2017
Algehele gradering
Kamer was baie netjies en skoon. Geen braai of kosmaakgeriewe nie.
Marinda J - Jan 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Vreeslik dankie Marinda,
Ons waardeer die terugvoering uit ons harte uit.
Annatjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Annatjie, baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het hul verblyf geniet! Ons sien daarna uit om jul weer by ons te verwelkom!
Reynard T - Apr 2016
Algehele gradering
Gemaklike verblyf vir een aand. Dankie.
Bea N - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en privaat gewees. Ons is gasvry ontvang.
Susan M - Aug 2015
Algehele gradering
Die plek was lieflik skoon.
Sarida J - Jul 2015
Algehele gradering
Baie beïndruk met Alte Welkom. Gerieflik, skoon en netjies.
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Hi Sadrida,
Vreeslik dankie op al jou goeie terug voer, ons wardeer dit opreg.
Mooi daggie.
Willie F - Mrt 2015
Algehele gradering
Was net vir een aand in Klerksdorp.
Deidre M - Feb 2015
Algehele gradering
Sal weer hier tuisgaan!
Daleen R - Sep 2015
Algehele gradering
Baie dankie!
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Daleen,
Vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoer op Alte Welkom Gastehuis, ons waardeer dit opreg. Negatiewe terugvoer is goed want dan kan ons sien waar ons moet verbeter, maar positiewe terugvoer soos joune spoor ons aan om ons standaard te behou om nie ons gaste teleur te stel nie.
Melanie V - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker en pragtig!
Tersia V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en baie skoon!
Pieter D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie tevrede!
Alte Welkom Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Vreeslik dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Sonja P - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en gepas vir wat nodig was.
Annette K - Jul 2015
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
Adel V - Des 2014
Algehele gradering
Nog nooit is ons so bederf deur enige gastehuis nie!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang